Stork-joernaal:Datums

Die spesiale Stork-resepte wat vir jou Stork-joernaal bedoel is, word eers vanaf volgende week (uitgawe van 11 Februarie) in Huisgenoot en You gepubliseer. Daar sal ook ‘n verdere wagtyd van twee weke wees voordat resepte wat in die tydskrif gepubliseer is, op ons webwerf verskyn.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (128)


  1. Esna
    2010/07/27 11:05:55
    Bly in die buiteland en het die volgendes gemis - kan julle dalk help as.
    Resep 5 en 19 van januarie, resep 15, 25 en 18 van junie

    Baie dankie
  2. Madelein
    2010/07/26 09:47:29 nm
    Hou baie van vorige resepte ,Veral die hoenderpastei (16) .Maar ek kort Junie se twee resepte en sal dit graag wil he ASB. Baie dankie
  3. Bets van der Berg
    2010/07/20 09:18:05
    Ek het ongelukkig die resepte wat in Januarie en Februarie gepubliseer is misgeloop en het my Joernaal eers verlede maand gekry. Ek bak al baie jare lank net met Stork en daar is niks beter as Stork op die mark nie. Baie dankie Huisgenoot en Stork. Is daar nie 'n manier wat ek die ander resepte kan kry nie asb? Julle kan dit vir e-pos asb.
  4. madre
    2010/05/21 09:11:16 nm
    Dis my eerste keer op jul tuiste en dis regtig uitstekend kan ek vra jul het 'n resep in 'n boek "Die stork joernaal" resep 26 van september dit lyk soos melktert in lae met krummels tussen in kan jul dalk vir my die resep e pos.... baie dankie jul boek is uitstekend en 'n plesier om te lees....
  5. Francine Spies
    2010/05/17 02:45:30 nm
    Ek is op soek na die STORK resepte wat in die Mei uitgawe van Huisgenoot is. Ek het ongelukkig die eerste paar opgawes misgeloop. Kan u my help asb?
  6. Helena Biermann
    2010/05/11 12:58:57 nm
    Ek het al van die resepte uitgetoets en is dit almal baie lekker. Veral die hoenderpastei. Ek het dit al 7 keer vir my kinders gemaak want hulle het dit baie geniet. Dankie vir die pragtige resepteboek. Ek het 'n groot hoeveelheid resepteboeke verlede week as geskenk gekry en was daar ook verskeie van Stork resepteboeke ook by. Ek het my man belowe sodra my nuwe kombuis in plek is gaan hy beslis 'n bietjie vet word vir al die gebak en brou. Dankie julle
  7. Barbara
    2010/04/20 12:02:51 nm
    Dit is pret om hulle teplak en hulle is almal so kleurvol en is altyd n' sukses wanneer ek hulle op proef stel dankie!!!!
  8. Gretchen Fourie
    2010/03/17 03:19:20 nm
    Baie dankie vir die oulike resepte, dis net jammer ons moet so lank wag! Dis amper so erg soos Kers presente onder die boom voor Kersfees, ons weet daar is pakkies en ons moet maar wag om oop te maak! Dankie vir al die heerlike resepte wat altyd voorsien word!
  9. Louise
    2010/03/10 09:47:50
    Dankie Stork! 'n Opwindende afwagtende boekie! Opwindend omdat ek nie kan wag vir die vlg resep en afwagtend omdat ek die tydskrif nie altyd kan bekostig en dan op die web vir 'n maand daarvoor moet wag? Ek het nog net 2 resepte?
  10. Hesti
    2010/03/05 09:37:23
    Aangesien my suster `n bobaas kok is kry ek nooit kans om kos te maak in die huis nie, vandat ek uit die skool uit is geniet ek dit nou so baie om al stork se resepte uit te toets.

    Die kos is uitsteekend en so maklik om te maak.
  11. Petro v Zyl
    2010/03/02 04:46:03 nm
    Dankie vir dit alles, al sit dit ver altyd op die boude maak dit nie saak nie - ons leef net een maal - Kan stork nie vir ons 'n lekker groot respete boek beskikbaar stel met sulke lekker resepte in nie asseblief, want dit is goed wat vir ons gewone mense ook moontlik is om te maak.

    Dankie aan Huisgenoot en Stork vir julle bydrae want nou het my gesin deesdae iets anders ook om te eet !!
  12. June Gordon
    2010/02/26 04:26:55 nm
    Haai man ek is mal oor die joernaal,maar ek het nie al die resepte nie ,ek hou daar van om te bak en te brou.Wat van 'n bottel en bere joernaal dit sal nou regtig baie gaaf wees of hoe se ek .
  13. Mariska
    2010/02/25 02:50:31 nm
    Ek kan nou glad nie meer wag vir die volgende resep wat moet op kom nie. Dankie Huisgenoot en Stork vir die heerlike resepte. Ek gaan elke liewe resep in my boek plak, en dit probeer. My man is natuurlik baie opgewonde saam my, want hy is mal daaroor dat ek eksprimenteer, hy se dit maak die etes wat ek vir hom maak soveel meer opwinded. Sien uit ...
  14. heila
    2010/02/24 05:12:07 nm
    Ek is mal oor bak en brou, ek gaan beslis die resepte beproef, ek werk in 'n koshuis en moet elkedag iets nuuts maak vir die koshuis brakke. Dankie vir die lekker resepte.
  15. ELNA BANTJES
    2010/02/23 04:50:48 nm
    My seun kan nie wag vir al die resepte nie!!!!!!
  16. Amanda
    2010/02/23 02:12:41 nm
    Ag nee ek dag dit is al op die web ek wag in spanning .... Dankie huisgenoot . Kanie wag nie
  17. Wilma Meyer
    2010/02/23 10:07:23
    Gaan die boek vir my dogter gee wat glad nie kan kos maak nie en dit sal verseker 'n aanwins wees as sy eendag trou.....DIT LYK HEERLIK en opgewonde om dit te voltooi en te oorhandig .....
  18. Janina
    2010/02/20 09:55:47 nm
    Ek kan nie wag vir daai resepte nie dit lyk so heerlik ek wil sommer dadelik begin om te bak. Dit was heerlik lekkerrrrrrrrrrrrrrrrrr.
  19. Janina O'Callaghan
    2010/02/20 09:51:12 nm
    Ek kan nie wag vir daai resepte nie dit lyk so heerlik ek wil sommer dadelik begin om te bak. Dit was baie lekker.
  20. Janina O'Callaghan
    2010/02/20 09:48:52 nm
    Ek kan nie wag vir daai resepte nie dit lyk so heerlik ek wil sommer dadelik begin om te bak. Dit was heerlik lekkerrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrr,
  21. Chris
    2010/02/18 07:33:33 nm
    Kannie wag nie, het reeds my eerste 2 resepte geplak.
  22. Avril
    2010/02/17 10:40:53
    Iets anders en pret om bymekaar te maak en alles metertyd te probeer.
  23. Elizabeth
    2010/02/17 08:26:06
    Ek is mal oor bak en brou en ek dink dit is 'n briljante idee. Ek wens net ek kon weet in watter uitgawe die resepte geplaas sal word! Ek kan nie wag om als uit te toets nie. Dankie!!
  24. Renette Nel
    2010/02/16 03:10:11 nm
    Baie opgewonde. Het klaar begin die resepte knip en plak. Ek gebruik net StorkBake in al my kos en as ek bak. So ek glo ek gaan die boek geniet, Dis ook baie mooi saamgestel, baie geluk! en Baie Dankie!
  25. Irma
    2010/02/15 10:27:08 nm
    Ek is mal oor 'n resepteboek. Dankie vir die oulike idee.
  26. Christien
    2010/02/15 04:09:00 nm
    Dis nou 'n briljante idee om ywerige baksters soos ek te bederf!
  27. P STEYNBERGH
    2010/02/15 01:08:05 nm
    ek hou baie van julle stork-joernaal graag die res van die resepte he
  28. spokkie
    2010/02/15 01:04:12 nm
    ek wil graag al die resepte he wat kort op die stork-joernaal om my boek te foltooi om al die resepte uit te toest dit lyk baie smaaklik
  29. Mandy Wessels
    2010/02/10 08:52:56
    Dankie vir die joernaal, uitstekende idee!!! Sal ons soos byvoorbeeld resepte een en vyf van die webtuiste kan aflaai, of gaan dit in volgende uitgawes van die Huisgenoot verskyn? Laat my asb weet, want ek wil NIE een resep mis nie!!!! Baie dankie, Mandy
  30. Adri Olivier
    2010/02/10 07:58:40
    So iets moet meer gedoen word. dit laat almal meer tuis bak en weer uit sien vir die vlg tydskrif.Groete Adri Olivier Benoni
  31. Elma Rawlins
    2010/02/09 03:57:31 nm
    Dis sommer 'n heerlike joernaal - net soos die produkte van Stork. Die spyskaarte op bladsy 1 maak dit ook sommer maklik om 'n hele ete te beplan. Nou kan niemand kla dat kosmaak moeilik is nie. Sien baie uit na die roly poly resep - ek wag net vir die plasing van die misgeloopte resepte.
  32. susan
    2010/02/09 09:01:34
    Baie dankie vir die puik resepte. Sonder Stork kan ek nie bak nie en sien angstig uit na
    die die resepte wat kom. Baie dankie Huigenoot julle doen dit weer.
    Groete
    Susan.
  33. Annemarie Oosthuizen
    2010/02/08 12:07:02 nm
    thanks dis fantasties die resepte
    Annemarie Oosthuizen
  34. Nicky
    2010/02/08 11:57:00
    FANTASTIES.........ek kan NIE wag nie. Wat 'n Great idea van wie ook al
  35. Janine
    2010/02/08 10:48:24
    Kan nie wag vir ander resepte nie, veral die Beef Wellington en melktert resep, dit lyk vir my na wenners
  36. OLGA LANGEVELD.
    2010/02/08 10:24:41
    MOET NIE OPHOU MET INSPERASIE NIE ,PLAAS DAARDIE RESEPTE GOUER ASB!!!
  37. Gayle Carmichael
    2010/02/08 07:56:31
    Ek wens die "My Sotrk-joernaal" was ook bekikbaar in Engels.
  38. Karin Hewitt
    2010/02/07 04:23:12 nm
    Dankie Huisgenoot en Stork vir die puik joernaal, ek sien baie uit na die resepte en sal dit beslis gebruik. Nou wag ek net vir die resepte. Nogmaals dankie!!!
  39. Gerrie Nienaber
    2010/02/05 10:30:38 nm
    Dit is smul lekker met stock
  40. Carien Lange
    2010/02/05 04:31:16 nm
    Dankie vir die stork joernaal.Net jammer ons moet so lank wag vir die ander resepte.Stork is tops.
  41. Lizelle Terblanche
    2010/02/05 02:48:08 nm
    Dis nou sowaar 'n oulike idee vir jou eie joernaal, kan nie wag om die resepte by te
    voeg nie ek wens ek kon al dadelik begin het. Ek wonder of daar dalk ook 'n tweede
    een sal wees en 'n 3de 4de en so aan................. Stork bly maar die beste!!
  42. Marie Boshoff
    2010/02/05 02:32:24 nm
    hi daar wil net se DANKIE.Ek het nogal gewonder wanneer gaan ons weer n resepte boek kry ek het alreeds 2 van stork se resepte boeke en is baie reverede met hulle.STORK is my gunsteling produk al is dit hoe duur
  43. Estelle Combrinck
    2010/02/05 02:29:57 nm
    'n Resepteboek is alty handig!!
    Ek dink elke vrou/man het dit nodig in die huis. Dit is ook 'n baie oulike geskenk,
    (veral vir die pasgetroudes)
    Dankie Huisgenooit en Stork vir die "stunning" idee!
  44. Suz
    2010/02/05 01:14:00 nm
    Baie dankie vir die pragtige Stork joernaal. Ek het reeds partytjiekoekies
    en sjokoladetertjies gemaak, dit smaak heerlik. Dankie Stork julle is puik.
  45. ralie grobler
    2010/02/05 12:41:06 nm
    Ek wag geduldig, want dis die wag werd. Dit was 'n baie oulike idee om dit so te doen. Dankie
  46. Nicky
    2010/02/05 11:50:47
    Ek wag in spanning vir daai resepte. Hulle moetnou gebeur. Ek is al honger al.
  47. Kotie
    2010/02/05 11:38:47
    Ek was lus vir daardie roly-poly poeding vir Sondag. Maar ag nou ja die wag is die moeite werd.Ek sien geweldig uit aarna!!! Kotie
  48. Mandy Rich
    2010/02/05 11:32:30
    Kan nie wag nie .Ek lek al my lippe af vir hier die lekker resepte.Bak en kook is my middel naam.
  49. maryke
    2010/02/05 11:11:49
    dit is baie oulik ek sukkel om Maart 2009 se resep te kry,want my
    dogtertjie word 6 die 12Feb2010 sy het hierdie koek gesien en dit is vir haar baie oulik. dit is die eerste keer wat ek n koek gaan probeer bak
  50. TRUDIE GROBLER
    2010/02/05 11:11:43
    Ek kan nie wag dat vir die datum nie. Sal dit graag al vandag wou he.
    Dankie Stork en Huisgenoot vir die Stork-joernaal
  51. Annetjie Vos
    2010/02/05 09:59:31
    Huisgenoot, saam met Stork, weer eens 'n wenner!! Baie teleurgesteld dat ek so lank
    moet wag om die blanks in my joernaal te kan vul!!!! Al jul resepte altyd staatmakers.
    Baie dankie hiervoor.
  52. Ria de Villiers
    2010/02/05 09:24:51
    Baie dankie! 'n Puik idee.
    Kan nie wag om die resepte af te laai nie. Wou sommer al vandag dit doen.
  53. Elize Slabberts
    2010/02/05 08:36:51
    Dankie, ek's eintlik teleurgestel maar sal maar die wagtydperk deurgaan.
  54. Ann Bruyns
    2010/02/05 08:21:02
    Kan nie wag vir die ander resepte nie .
    Lekker eet is nou maar waar!
  55. Petro Cronje
    2010/02/05 07:44:43
    ,STUNNING JOERNAAL` daar gaan my nuwe jaars voorneme om nie meer resepte versamel by die agterdeur uit. Stork werk die beste vir bak! Doen so voort !
  56. LOUISE
    2010/02/04 04:34:15 nm
    Ek hoop ons kry al die resepte wat ons kort en nog 'n joernaal vol resepte. Stork se resepte is altyd lekker om te bak en brou.
  57. Isabel
    2010/02/04 03:23:55 nm
    Heerlik, heerlik, heerlik - kan nie wag vir die tyd verby moet gaan nie! Dankie Huisgenoot weereens vir 'n briljante idee!
  58. Ina
    2010/02/04 02:26:26 nm
    dit is jammer dat die boekie wat ons saam met die HG kry , nie vir ons inlig dat die resepte nie nou beskikbaar is nie, maar is eers later beskikbaar. Ek hoop al die reseppe sal daar wees. Dit lyk heerlik! Kan nie help om te wonder wat gaan gebeur met my dieet nie.Sal maar langer om gewig te verloor , nê?
    Dankie vir 'n lekker lees en maklike resepte boekie.
  59. Heyla Steyn
    2010/02/04 01:48:57 nm
    Kan nie wag vir die resepte nie.
  60. Joss Loots
    2010/02/04 01:23:23 nm
    Ek hoop ons sal al die resepte wat nie in die joernaal is nie kan bekom.
    Dit is puik resepte kan nie wag om die joernaal te kan voltooi nie. Baie dankie vir die wat reeds in die joernaal verskyn.
  61. Leon
    2010/02/04 10:25:45
    Ek sien baie uit na die Stork resepte. Ek het ander resepteboeke wat ook deur Stork uitgegee was en al die resepte is puik en die moeite werd.
    `n Groot dankie aan Stork en julle resepteafdeling en ons weet die wag vir hierdie resepte sal ook die moeite werd wees.
  62. Crystal van Wyk
    2010/02/04 10:02:41
    Dankie vir die Stork-joernaal, dit is baie oulik, net jammer ons moet so lank wag vir
    die ander resepte. Stork Bake is tops
  63. Lenie du plessis
    2010/02/04 09:45:52
    Ag nee ek is so opgewonde kan nie nog twee weke wag nie. Fantasties!!!!!!!!!!!!!!!
  64. Jolize vd Westhuyzen
    2010/02/03 11:18:51 nm
    MAL oor die joernaal en die lekker resepte !! Gee asb tog April se roulade en November se Soet-goed resepte vroeër...dit lyk te lekker om te wag !!!
  65. Tonnie Wilken
    2010/02/03 10:52:50 nm
    Ek wou VANDAG al die "blank" resepte kry en nou NOG 2 weke wag!! Kan nie wag nie.
  66. Billie Krumm-Lemmers
    2010/02/03 08:15:57 nm
    Jammer vir my slegte Afrikaans, ek is van Nederland, maar ek hou van julle resepte, ek gebruik altyd Stork vir my eigengebake wafeltjies.
    Baie dankie Stork en Huisgenoot.
  67. Trynie
    2010/02/03 04:36:41 nm
    Hou van die joernaal - lekker stewige boekie met heerlike resepte - kan nie wag om die "blanks" in te vul nie
  68. Anne
    2010/02/03 04:14:34 nm
    Dit was nou 'n baie lekker verassing om die Stork resepte joernaal in hierdie week se Huisgenoot raak te loop, baie dankie dit is ongelooflik oulike resepte
  69. Maria Viljoen
    2010/02/03 03:28:19 nm
    Ja, sal maar geduldig wag vir elke week se resep, dit lyk
    smaaklik !!! Staan al reg met die maatlepels en houtlepel
    om te kan bak. Dankie
  70. Eileen
    2010/02/03 03:16:13 nm
    My Stork-joernaal gaan ek alreeds vanaand op die proef stel. Sal julle op hoogte hou!!!!
    Dankie vir die wonderlike hulpmiddel!!!
  71. Sunette
    2010/02/03 02:39:25 nm
    Baie, baie dankie !!!! Dit gaan lekker wees - dis 'n briljante idee !!! Kan nie wag vir al die resepte nie.
  72. anita le fleur
    2010/02/03 02:12:34 nm
    lekker stork verassing,sien uit na resepte
  73. Adri Wernich
    2010/02/03 01:53:29 nm
    Ook opsoek na lae kilojoule smaaklike reseppies. Dit help nie om op 'n dieet te gaan nie, want mens raak moeg vir slaaiblare. Miskien kan Huisgenoot vir ons so 'n kookboek op die rakke sit. As daar reeds so iets is sal ek bly wees om daarvan te hoor.
  74. Charmain Dreyer
    2010/02/03 01:38:07 nm
    Wat `n verrassing was dit nie om in die week se uitgawe van huisgenoot `n Stork-joernaal te kon vind, maar o wee die teleurstelling toe ek op die internet wou gaan om af te laai en dit word aan my bekend gemaak ek moet 2 weke wag, ai togie.........
  75. Wiesie
    2010/02/03 11:10:17
    My "Kook en Geniet" het voete gekry en ek is besig om van nuuts af te begin. Baie danie vir interressante reseppies.
  76. ELOUISE BRITS
    2010/02/03 10:56:16
    Opsoek na resepte vir oggend middag en aand wat gesond is vir ma pa en kinders want om oggend ete kosblik middagete en aand ete uit te werk wat gesond vir hele famielie is is baie moeilik
  77. Lilian Dafel
    2010/02/03 09:01:43
    Is opsoek na lekker resepte wat ek as oorgewig kan geniet sonde dat ek bekommerd moet wees vir kilogramme optel.
  78. Lilian Dafel
    2010/02/03 08:59:01
    Ek kan nie wag om te sien nie. Wil nog net rondkrap in die ou huisgenote om die "missing" resepte te kan op spoor. Maar alles lyk so interresant.
  79. Debbie Moitze
    2010/02/03 08:20:50
    Hi julle oulike mense, ek kan nie wag vir al die lekker goeitjies om te bak nie. Die kleintjies smul altyd so lekker aan die lekker nye
  80. ZELDA STRYDOM
    2010/02/03 08:06:19
    Dit lyk hemels! Baie dankie. Ek sal beslis bak en brou. Wonderlike idee!!
  81. Annatjie v Heerden
    2010/02/03 07:24:57
    Kan nie wag vir die resepte nie.Dankie vir 'n pragtige jiernaal
  82. Susan Nel
    2010/02/02 09:16:37 nm
    Baie opgewonde, kan nie wag, gaan solank begin met resepte wat alreeds gepubliseer is.
  83. Bettie van Niekerk
    2010/02/02 08:37:59 nm
    Sien baie uit na resepte kan nie wag nie.
  84. Trudie
    2010/02/02 08:24:25 nm
    Kan nie wag vir die lekker resepte nie ek is lief vir bak en gaan alles
    uit toets dit lyk alles baie lekker dankie vir die mooi stork joernaal boek
  85. shirley
    2010/02/02 08:22:13 nm
    stork bly bo wat het geword van die produk, doublelicious(hoop dis reg)
  86. Martie Harmse
    2010/02/02 08:05:15 nm
    Ek het vandag die hoenderpastei gemaak. Dit was ongelooflik lekker. Dankie vir die
    boekie, maar ek is nou so teleurgesteld omdat ek vir die res van die resepte moet
    wag. Sal maar die ander resepte in die boekie uit toets. Ek glo dit gaan net so
    lekker wees.
  87. Engela Fourie
    2010/02/02 07:21:45 nm
    Baie om na uit te sien, beslis iets om bymekaar te maak.
  88. Elsa de Wet
    2010/02/02 06:52:44 nm
    So lekker om iets van so gehalte gratis te kry. Kinders kan nie wag dat ek die melktert bak nie. Sien uit na die resepte. Het al 'n hele versameling van huisgenoot wenresepte - en wat dit so spesiaal maak is dat dit so maklik en eenvoudig is om te maak. Baie dankie Huisgenoot
  89. Derek Wehmeyer
    2010/02/02 05:55:22 nm
    Agge nee !
    Wat gaan ons dan vanaand eet?
  90. Hester Smit
    2010/02/02 04:44:30 nm
    Ek wou sommer al vannaand my eerste gereg gemaak het..... maar ek weet die wag gaan die moeite werd wees!!!! Dankie HUISGENOOT, julle is TOPS!!!
  91. trudie
    2010/02/02 04:37:59 nm
    net wat elke vrou nodig het. dankie huisgenoot
  92. Lyn-Marie
    2010/02/02 04:34:27 nm
    Kanni wag ni!!!Dis defnetief iets om na uit te sien!!
  93. Elisma
    2010/02/02 04:32:28 nm
    baie dankie vir die stork joernaal,kan nie wag vir die ander resepte nie! alles lyk baie lekker*
  94. Audrey
    2010/02/02 03:55:05 nm
    Ja, ek stem dit lyk alles so lekker. . . .
  95. Karen van Staden
    2010/02/02 03:54:02 nm
    Die resepte lyk absoluut wonderlik en baie interessant. Kannie wag om dit te probeer nie. En ek is mal oor die joernaal dit is baie mooi gedoen.
  96. Marlene
    2010/02/02 03:44:38 nm
    So lank kan nie wag maar die joernaal is fantasties het kaasskons gemaak heerlik het sommer konfyt en room op dit gesit en dis amper soos Hilda in 7de laan se kombinasie soet sout lekker!!!!!
  97. Annatjie
    2010/02/02 03:28:31 nm
    Dit is `n fantastiese idee, kan nie wag nie, dit sal opwindende wees, om so `n boek te kan he. nou kan ek weer lekker bak en my man die proe werk doen. hou so vol. dankie Huisgenoot vir `n genotvolle plan wat jul inwerking getree het. kan nie wag vir die resepte op die webwerf nie.
  98. Ella
    2010/02/02 02:40:46 nm
    Kan nie wag vir die resepte nie
  99. SALOME BOTHA
    2010/02/02 01:33:56 nm
    Wat 'n teleurstelling! Dis soos om vir 'n kind lekkers te gee en dan weer terug te vat. Tel die ure af vir die resepte. Baie dankie vir die vooruitsig.
    My man en ek baklei oor Huisgenoot, jammer ek kan nie twee bekostig nie!! Baie dankie doen so voort.
  100. Rachelle
    2010/02/02 01:21:46 nm
    Oe hoe! die joernaal lyk so goed! en die resepte klink maklik en lyk so lekker! baie dankie Huisgenoot!
  101. Lizette Lourens
    2010/02/02 01:19:06 nm
    Pragtige joernaal, net jammer ons moet so lank wag vir die ander resepte
  102. Lnda Wolvaardt
    2010/02/02 12:58:10 nm
    Tik lyk great en baie maklik om te gebruik. Kan nie wag om dit uit te toets nie.
  103. margie reynders
    2010/02/02 12:16:07 nm
    Baie dankie vir die stork joernaal, dit resepte lyk heerlik. ek is nooit sonder stork bake
    in my yskas nie. want dit kan nie flop nie.
  104. Hester Gouws
    2010/02/02 12:14:18 nm
    Stork is puik vir bak en brou so ook op 'n broodjie vir my en jou. Kan nie wag vir resepte nie in my gunsteling tydskrif.
  105. Lenchen Povey
    2010/02/02 11:59:49
    Dankie vir die mooi joernaal. Kan wag om te begin bak nie. Die resepte lyk so lekker. Ek glo ook om net met stork te bak dis nie olierig nie en gee jou gebak 'n lekker smaak.
  106. Celia Snyman
    2010/02/02 11:47:18
    Wat 'n HEERLIKE vooruitsig! Ek gaan beslis nie een uitgawe misloop nie.Jul is tops!
  107. Ria Boshoff
    2010/02/02 11:46:58

    Fantasties! Ek is gek oor bak en kan nie wag vir vir die resepte nie, ek is net lief om mety Stork te bak- die beste!
  108. MAGDA MOSTERT
    2010/02/02 11:21:11
    Dankie vir die stork joernaal. Kan nie wag vir die resepte nie.
  109. Wilma Vermaak
    2010/02/02 11:07:15
    Fantasties!! Jammer om so lank te moet wag. Ek koop elke week die Huisgenoot en geniet dit nog altyd en sal so aanhou doen.
  110. Rienie Wessels
    2010/02/02 10:44:29
    Baie dankie vir die oulike Stork Joernaal
  111. Hermien Mey
    2010/02/02 10:30:29
    Watter lekker vooruitsig, nuwe resepte vir my splinternuwe My-Stork joernaal.
    Ek kan nie wag nie. Dankie Huisgenoot vir al die lekker wat na ons toe kom.
  112. Anita
    2010/02/02 08:06:03
    Ai dit is nou teleurstellend dat ons so lank moet wag, maar dit sal die moeite werd wees.
  113. Thea de Klerk
    2010/02/02 06:45:12
    Ek wag in spanning vir die stork resepte
  114. ELSIE BRANDT
    2010/02/01 10:31:26 nm
    ek mis nie een van die uitgawes nie. ek versamel die skool take vir die kinders. en is mal oor julle raad en skinder stories. hou so aan. knap gedaan HUISGENOOT
  115. Chantell Kraft
    2010/02/01 09:36:30 nm
    Dankie vir julle puik idee vir die resepte journaal, ek kan nie wag vir die resepte nie.. Dankie dankie
  116. Cindy van der Merwe
    2010/02/01 08:45:47 nm
    Dis nogal 'n uitdaaging om iets nuuts uit te toets. Dankie vir die resepte. My eerst uitgawe van Huisgenoot in 3 jaar wat ek weer aankoop. Die resepte trek my aan. 'n Baie oulike idee vir mamma's soos ek wat bietjie niks weet van bak en brou nie.
  117. Alet Oosthuizen
    2010/02/01 06:23:07 nm
    Dankie Huisgenoot weer eens is julle almal een voor!! kan nie wag vir die Stork resepte nie!!!!
  118. Mariaan Kirstein
    2010/02/01 05:42:13 nm
    Ag nee, hoekom so lank wag. Ek het gehoop ek kan dadelik begin resepte aflaai.
  119. Letitia Ness
    2010/02/01 05:20:21 nm
    Ek gebruik nog al die jare my stork Family Heritage boek, hierdie is beslis 'n bonus.

  120. Priscilla Petersen
    2010/02/01 03:53:32 nm
    Stork was maar nogaltyd die beste,geen twyfel.
  121. Elize Verster
    2010/02/01 03:47:10 nm
    Dankie Huisgenoot, die stork-joernaal is van goeie kwaliteit papier, die resepte lyk water tand lekker, net reg om die gesin gelukkig te hou....
  122. Santie Putter
    2010/02/01 03:21:14 nm
    Vir resepte van Stork se ek nooit nee nie, jy kan nie flop op Stork nie so gooi die resepte ek wag.LOL!!!!!!!!!!!!!!
  123. Karen
    2010/02/01 02:41:12 nm
    Wil net plak en bak. Puik idee en joernaal is pragtig gedoen.
  124. Elzaan
    2010/02/01 02:35:50 nm
    Ek het gister die huisgenoot gekoop en my stork joernaal daarin ontvang. Daar is n paar fantastiese en maklike resepte in wat ek sommer nog die week gaan uitrpobeer!
  125. Theresa Olivier
    2010/02/01 02:09:35 nm
    Ja, ek kan ook nie wag vir die volgende resepte nie. Gaan die wat in My Stork-jornaal
    is sommer nou uittoets.
  126. Theresa Olivier
    2010/02/01 02:07:27 nm
    Ja, ek stem dit lyk alles so lekker. Ek gaan sommer nou al begin met wat al
    gepubliseer is.
  127. Meisie Kühn
    2010/02/01 02:01:46 nm
    Vir 'n werkende vrou wat gou iets moet aanslaan na werk, lyk hierdie resepte
    so in my kraal. Wag in spanning om dit uit te probeer.
  128. Kobie Swanepoel
    2010/02/01 11:45:13
    Ek kan nie wag vir daai resepte nie dit lyk so heerlik ek wil sommer dadelik begin om
    te bak.
Jou naam: Jou e-posadres:

Nog meer oor:

Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou. Built by Blueworld Communities