SkouspelPlus CD, DVD nou beskikbaar!

E-pos
Print

Goeie nuus: Die CD en DVD van SkouspelPlus is uiteindelik op die rakke!

As jy een van die gelukkiges was wat die wonderlike konsert in Maart in GrandWest Casino in Kaapstad bygewoon het, sal dit vir jou heerlik wees om weer jou gunstelingoomblikke op die kassie te beleef.

En as jy nié daar was nie, kan jy alles wat jy misgeloop het met hierdie CD en DVD inhaal. Kurt Darren, Juanita du Plessis, Nianell, Theuns Jordaan, Rudi en Corlea, Claire Johnston van Mango Groove en Mathys Roets – die groot name was almal daar.

Gryp die geleentheid aan om SkouspelPlus in jou eie voorkamer te kyk!

Die CD en DVD is by voorste musiekhandelaars te kry.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (8)


  1. Marius
    2010/10/25 02:55:32 nm
    Goeie dag,Wanneer sal die 2010 Skouspel Sun City op DVD vrygestel word
  2. Karen vd Merwe
    2010/07/17 12:26:43 nm
    ek Karen vd Merwe stel so belang in die deftige man klere wat hulle aangehad het het op skouspel plus dat as dit moonttlik is stuur vir my die ontwerpers se name in die kaap seker!
  3. Dirk Fourie
    2010/07/15 01:37:01 nm
    Hi, ek wil graag weet of jul 1ste skouspelplus in die Kaap ook of DVD is - ek het dit bygewoon, maar ek kan nêrens sien of jul een uitgebring het nie. Ek hoor graag van jul. Groetnis
  4. Marie Steyn
    2010/07/13 02:45:42 nm
    'n Mens mag nie begeer nie. Maar al die jare begeer ek al om so 'n skouspel by te woon. Wie weet dalk eendag......... (hopelik voor ek sterf)
  5. More' Smit
    2010/07/05 10:14:41
    Watter kunstenaars gaan die jaar by huisgenoot skouspel optree, asb. Ek wil graag weet
  6. LINDA BOTHA
    2010/06/19 08:37:54
    WAAR EN HOE, HOEVEEL R?? KAN EK SKOUSPEL KAARTJIES BESPREEK???ONS IS IN EMPANGENI NATAL. IS DIT BESPREEKBAAR OP COMPUTICKET???
  7. suzette
    2010/06/08 07:23:16 nm
    Weet julle of daar nog skouspel kaartjies beskikbaar is 2 persone enige dag of tyd.
  8. Val Horak
    2010/05/27 09:30:16 nm
    Great, ons is mal oor die Skowspel, DVD`s, Thanks hoor!!!