Als wat jy wil weet van Skouspel 2012

E-pos
Print

Als wat jy wil weet van Skouspel 2012: 

Koop só: 

Vanaf Maandag 9 Januarie om 09:00 word kaartjies aan intekenare verkoop. Vanaf Maandag 23 Januarie om 09:00  is kaartjieverkope oop vir die publiek. Kaartjies te koop by Computicket.

Kaartjiepryse: 

Heel boonste vlak (kantaansig) : R280

Laer bo-vlak (kantaansig): R320

Heel boonste vlak: R365

Laer bo-vlak: R420

Grondvloer, ry KZ tot VZ, Blok B en F: R475

Grondvloer, ry AZ tot JZ, Blok C, D en E: R620 

Datums: 

Saterdag 6 Oktober om 14:00 en 20:00

Sondag 7 Oktober om 12:00

Saterdag 13 Oktober om 13:00 en 19:00

Sondag 14 Oktober om 12:00 

KLIK HIER vir die lys van talentvolle kunstenaars wat by vanjaar se vertoning gaan optree.

 

Reis saam: 

Soos elke jaar het die Huisgenoot-Reisklub groot dinge beplan vir almal wat belangstel in naweek-pakkette. Klik hier vir die besprekingsvorm. Klik hier vir die pryslys en klik hier vir die hotel-indeks. Vir nog inligting oor vanjaar se aanbod bel 011-886-9545.

Dankie aan al ons borge wat Skouspel moontlik maak:

Checkers     Clover     kykNET     Sun City     Virseker

 



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (14)


Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.