Pak nou vir Phuket!

E-pos
Print

PHUKET: Pure vakansie betowering. Die eiland Phuket (uitgespreek as POE-KET) is in die Indiese Oseaan geleë en bied ‘n groot verskeidenheid interessanthede aan.

Wonderlike kuslyne met tropiese plantegroei in die agtergrond, watersport van alle soorte, uitstekende geleenthede vir inkopies en ‘n besige naglewe met ‘n groot verskeidenheid kroeë, restaurante en diskoteeks – die lys hou net nie op nie!

Moet dus nie ons spesiale aanbod, gelding vanaf Mei tot Oktober 2012 misloop nie.

KLIK HIER vir die aanbod, meer inligting oor die verskillende hotelle en pryskategorieë
KLIK HIER vir jou besprekingsvorm

INGESLUIT IN DIE PRYS VANAF R6020 PER PERSOON WAT DEEL OF R7 795 VIR 'N ENKELKAMER, UITGESLUIT VERPLIGTE LUGHAWEBELASTING VAN R3650:
Retoervlugkaartjies vanaf Johannesburg met Thai Airways (V-klas), retoer lughawe- en hotelvervoer, sewe nagte verblyf in standaardkamer, buffet-ontbyt daagliks en 'n dokumenthouer.

UITGESLUIT:
Vervoer na en vanaf OR Tambo Lughawe, alle items nie genoem hierbo sowel as items van ‘n, persoonlike aard, koerier van finale reisdokumentasie na jou deur (slegs RSA) vir net R275 per adres asook Mediese Reisversekering.

Bel 011-886-9545 of stuur ’n faks na 011- 886-9548 of e-pos na huisgenoot@megatrav.co.za vir besprekings, nog inligting, bepalings en voorwaardes.

Dalk lus vir nog nuwe bestemmings? KLIK HIER of gaan na www.huisgenoot.com/Artikels/Reisklub vir meer inligting.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (1)


Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.