Mosambiek staan deesdae bekend as die Land van Glimlagte. Dis boonop ook jou ideale wegbreek-bestemming. Buiten uitstekende water-aktiwiteite en pragtige strande, bied hierdie land jou iets van als. Dan praat ons nog nie eers van die waarde-vir-geld vars seekos en legendariese garnale!
Danksy ons Reisklub kan jy 'n heerlike wegbreek na ons buurland met sy besondere koloniale argitektuur, naglewe en woelige markte geniet. Daar's soveel om van te kies.
KLIK HIER vir jou besprekingsvorm
KLIK HIER vir jou reisplan
1. BARRA LODGE - MOSAMBIEK
Geleë in een van die mees skilderagtige areas op die vasteland van Mosambiek word die sondeurdrenkte en ongerepte strande deur die Inhambane-riviermonding begrens aan die een kant en die see aan die ander en jy kan heeljaar deur veilig swem.
Geldig tot 7 Desember 2012. Dit sluit verpligte lughawebelasting van R2 110 per persoon uit.
3 nagte vanaf R4 715 per persoon wat deel R2 645 ‘n kind onder 12 jaar wat met ‘n volwassene deel
5 nagte vanaf R6 470 per persoon wat deel R3 365 ‘n kind onder 12 jaar wat met ‘n volwassene deel
7 nagte vanaf R8 225 per persoon wat deel R4 090 ‘n kind onder 12 jaar wat met ‘n volwassene deel
Ingesluit: Retoer-vlugkaartjie vanaf Johannesburg na Inhambane met LAM “ U “-klas, retoer-lughawevervoer, ontbyt en aandete daagliks.
2. FLAMINGO BAY WATER LODGE - MOSAMBIEK
Geleë in die ongerepte gety baai van Inhambane en tuiste van duisende flamingo's, tropiese visse en skaars seekoeie.
Geldig tot 7 Desember 2012. Dit sluit verpligte lughawebelasting van R2 110 per persoon uit.
3 nagte se verblyf vanaf R5 935 per persoon wat deel
5 nagte se verblyf vanaf R8 505 per persoon wat deel
7 nagte se verblyf vanaf R11 075 per persoon wat deel
Ingesluit: Retoer-vlugkaartjie vanaf Johannesburg na Inhambane met LAM “ U “-klas, retoer-lughawevervoer, ontbyt en aandete daagliks.
Bel 011-886-9545 of stuur ’n faks na 011- 886-9548 of e-pos na huisgenoot@megatrav.co.za vir besprekings, nog inligting, bepalings en voorwaardes.
Dalk lus vir nog nuwe bestemmings? KLIK HIER of gaan na www.huisgenoot.com/Artikels/Reisklub vir meer inligting.