Teken in op Huisgenoot

E-pos
Print

Teken vandag nog in op Huisgenoot en trek groot voordeel uit ons reuse-afslag en meer!

HET JY GEWEET?
Huisgenoot is ook beskikbaar in digitale formaat weergawe wat jy op jou rekenaar of e-leser kan aflaai om te lees. Vir meer inligting KLIK HIER.

 

4 MAKLIKE MANIERE OM IN TE TEKEN (Onthou net: Intekenare moet ’n debietorder vir twee jaar teken om vir die aanbod in aanmerking te kom. Geldig vir nuwe intekenare en hernuwings tot 31 Mei 2012):

1. Bel 0860-103-686
2. SMS HUISGENOOT en jou naam na 32113
3. E-pos: huisgenoot_inteken@media24.com
4. Gaan na: www.huisgenoot.com

Vir enige navrae skakel: 0860-103-686 of stuur 'n e-pos na web@huisgenoot.com.

Volg Huisgenoot op Twitter.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (1)


  1. Veronica Nel
    2011/06/02 08:58:53 nm
    "DIE EINDE IS HIER! AL WEER....." Ek kan nie glo daar is mense wat sulke snert kwyt raak en dan vreet ander mense dit op soos soetkoek. Dit sê vir my net een ding. Nie een van die 2 is met die Heilige Gees gevul en is kinders van die Here nie, want as julle, julle Bybel geken het sou julle weet die Woord sê uitdruklik nie eens die Here Jesus weet wanneer God die einde van die wêreld gaan laat plaas vind nie. Ek hoop iemand laat die doemprofeet (Harold Camping) die volgende weet: Die Woord van God (die Bybel vir die wat nie weet nie sê) in : Markus 13 v 21 -23: "En as iemand dan vir julle sê: Kyk, hier is die Christus! of: Kyk, daar! - moet dit nie glo nie. Want daar sal valse christusse en valse profete opstaan, en hulle sal tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, ook die uitverkorenes te mislei. Maar julle moet op jul hoede wees. Kyk, Ek het alles vir julle vooruit gesê " Ek challange doemprofeet Harold: as dit die geval is kan jy asseblief al jou wêreld se besittings aan die arme mense gee aangesien jy dit nie meer gaan nodig hê nie? GAAN LEES DIE WOORD VAN GOD (DIE BYBEL) BID EN JY SAL DIE LIG SIEN EN AS JOU GEESTES HART EN DENKE REG IS EN GEVUL IS MET GOD SAL JY NIE SULKE SNERT AAN DIE WêRELD VERKOOP NIE. Here vergewe hom hy weet nie waarvan hy praat nie.

Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.