Verkragte ma se riller-ure

E-pos
Print

 

Die media het hom die Modimolle-monster gedoop nadat hy glo betrokke was by die gru-aanval op sy vervreemde vrou.

Johan Kotzé is dalk onlangs vasgetrek en agter tralies, maar vir Ina Bonnette is die nagmerrie nog lank nie verby nie.

In ‘n eksklusiewe onderhoud met Huisgenoot se Herman Scholtz vertel Ina vanuit haar hospitaalbed van die wrede aanval op haar en die moord van haar seun.

Ina herleef die gebeure van daardie donker dag en praat oor die chirurgie wat sy nou moet ondergaan om haar liggaamlike wonde te probeer genees.  

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot. 

Volg Huisgenoot op Twitter. 

 



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (66)


  1. Amanda Mitchell
    2012/01/17 05:53:09 nm
    Die tronk gaan van hom ook n slagoffer maak dag in en dag uit. Sulke mense verdien alles wat hulle agter tralies kry. Glo my in daardie plek gaan hy betaal vir dit wat hy aan sy vrou gedoen het. My hart gaan uit vir haar. Ek bid vir haar en my siel huil vir haar.

  2. juan myburgh
    2012/01/17 12:28:18 nm
    Kan iemand weer normaal aangaan?
  3. jme
    2012/01/17 12:26:14 nm
    Enige alleenlopende vrou sal te bang wees en gaan in 'n verhouding want hoeveel monsters is daar nog daar buite. So 'n persoon moet aan 'n paar vrouens uitgelewer word hulle sal hom 'n ding of twee wys. hy is 'n santanise sadis
  4. Maggie-Sue
    2012/01/17 08:55:34
    Bring die dood straf terug! Hoeveel mense moet nog deur al hierdie wrede goed gaan, voordat daar iets gedoen moet word? Mens voel onveilig orals! Ek hoop alles wat mense aan ander doen, tien keer erger met hulle sal gebeur!
  5. Anna
    2012/01/16 12:04:47 nm
    Ina Bonnette ek weet en glo die hele SA staan agter jou hoe kan jy heel word deur so n monster mag hy verrot in die tronk ons bid dat dit makliker vir jou sal word en glo net aan die hemelse vader
  6. Amanda
    2012/01/14 04:07:33 nm
    Sulke wrede dade kan nie goed gepraat word nie ek se gee hom aan die publiek dat hulle dieselfde doen as wat hy gedoen het op sy geslagsdeel en kyk hy die pyn kan vat

Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.