Hy kan nou die eerste keer self staan, ’n paar treetjies waggel en selfs vooroor buk en ’n bal optel.
Dis groot mylpale in enige kleinding se lewe, maar vir die ouers van die driejarige Reef Carneson, wat aan ’n seldsame siektetoestand ly, is dit ’n wonderwerk.
In die nuutste uitgawe van Huisgenoot skryf Margaret Gardner en Danél Blaauw oor klein Reef se vordering.
Lees meer in die uitgawe van 19 Januarie.
Volg Huisgenoot op Twitter.
SMS die woord REEF na 38777 as jy R10 aan sy trustfonds wil skenk.