Seksskok oor SA tennisster

E-pos
Print

Hy was vir vier Suid-Afrikaanse vroue, toe nog kinders, ‘n mentor met die tennisraket.

Die voormalige SA tennisheld Bob Hewitt het ook al vier se ouers belowe hul kinders sal wêreldgehaltespelers word.

Dit het egter nie by afrigting gebly nie, blyk dit nou.

Dié vier vroue beweer nou Bob het hulle in die 80’s en 90’s gemolesteer. 

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (0)


Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.