SA plaasseun wil fliek-Tarzan word

E-pos
Print

 

Hy swaai rats van boom tot boom terwyl sy bloedstollende kreet deur die woud weerklink, swem deur vol riviere en betrag sy koninkryk van die rug van ’n olifant af.

Skurke en roofdiere vrees sy mes se byt. Is dit Tarzan?

Nee, dis De Wet du Toit van die Outeniekwaberge, die man wat daarvan droom om Hollywood se volgende oerwoudkoning te word.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.

 

 



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (9)


  1. fieka
    2012/01/05 01:16:05
    Oo ja
  2. Rose lebona
    2012/01/04 02:09:41 nm
    Ja,maar hy lyk na 'n looker
  3. SANTIE
    2012/01/03 02:25:05 nm
    Met daai sixpack staan hy n kans!

Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.