Op 91 staan sy nog voor die klas

E-pos
Print

Op 91 is Suid-Afrika se oudste voltydse onderwyser.

Sy gesels vriendelik met die matrieks wat in die gang verby haar klaskamer loop en beduie iets vir een met ’n
stukkie bordkryt in haar hand.

Sy het ’n netjiese pers romp en bypassende bloes aan en haar hare is in ’n poniestert vasgemaak.

Toe sien sy ons nader kom om te groet.

“Ek is ’n besige vrou. Ek wil weet hoekom julle laat is. Ek duld nie sulke gedrag nie,” sê sy ferm.

En wanneer Nontsikelelo Qwelane praat, luister jy.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (15)


Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.