Ons 5 gunsteling YouTube-video's
Woensdag 14 Desember 2011
Hulle het ons laat lag, giggel en selfs gil van verbasing. Hier is ons top-vyf-YouTube-video's vir 2011:
Webkamera vir bejaardes:
Kragtige Volkswagen:
Skuldige woef:
Spring-bok:
Honger hond:
Volg Huisgenoot op Twitter.