Mnr. Zuma, bevrug jou land!

E-pos
Print

Beste pres. Zuma, Ek sal jou nie as Vader van die Nasie aanspreek nie, want ek weet jy hou nie van formaliteite
nie...
In al die jare dat ons saam in die parlement was, het jy my altyd met groot respek behandel. Toegegee, ek was nooit langer as ’n minuut alleen saam met jou in ’n vertrek nie, maar steeds.

Mense het die afgelope paar dae vir my kom sê: ‘‘Evita, praat met hom. Kry dit in sy kop dat hy nie net ’n sing-en-dans-man is nie.’’

Natuurlik is jy nie. Jy was ’n belangrike rolspeler in die stryd teen apartheid, en die wêreld moet weet dat jy in die afgelope 30 jaar vir buitengewone dinge verantwoordelik was. Maar niks so buitengewoons, blyk dit nou, soos jou eie versameling pragtige vroue nie.

Liewe aarde, watter kompetisie probeer jy wen? Hoe is dit moontlik dat ’n man so midde-in die politiek soos die president van ’n jong demokrasie wat ewe veel toesig as ’n 16-jarige probleemkind verg, soveel tyd kry vir nie een vrou nie, maar drie?

Hoe laat kom jy eers by jou kantoor aan as jy soggens vir soveel vroue tot siens moet soen? En jy moet tog die vrede bewaar en hulle almal soen, anders sit ons gou met ’n televisiereeks genaamd Desperate First Ladies!

Lees die volledige brief in die Huisgenoot van 18 Februarie.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (46)


  1. Aapstert
    2010/03/26 08:35:07 nm
    Wel op die oomblik is ek bly dat die nie Julius is nie...

    Afrikaanse netwerk, Aapstert (www.aapstert.com) met skakel gids, klets, forum, geskenke, polls, musiek databasis, markplein, muur en nog vele meer! Teken nou op by www.aapstert.com.
  2. angel
    2010/03/24 11:01:50
    kyk nou mense dis hoekom ons ekonomiesestelsel so deurmekaar is en ons land in a bleddie resessie want hy voel mos hy kan teel soes hy wil asof sex uit die mode uit gaan. Nou wat nog te se van die werklooshied syfer?
  3. Ann
    2010/03/02 07:48:48 nm
    Nou nie dat Steve en Joost so eerbaar opgetree het nie, maar hulle is volgens nuwe SA standaarde, verseker goeie kandidate vir presidentskap. Ek's seker hulle het minstens die integriteit en verstand om die gemors wat die land vandag in is, weer om te keer. Hulle is beslis ook nie die oorsaak dat honderde wittes die afgelope 16 jr op 'n daaglikse basis begrawe word nie.
  4. mario
    2010/02/28 02:08:53
    steve hofmeyer no2 ,mooi voorbeeld vir SA ,julle wil nie weet hoe die AUSSIE S skaam en lag vir jul suid afrikaners nie.
  5. Stephen
    2010/02/27 02:00:13 nm
    Geen wonder die land is in so n gemors nie!
    Die president is besig om almal te spyker en het nie tyd om die bus te bestuur nie. Mal emma is seker een van sy buite egtelike kinders waarvan nie eers hy weet nie!
  6. lollies
    2010/02/19 02:34:00 nm
    Ai Zuma ons land is in 'n verknorsing, dan maak jy nog klein'tjies en daar buite is duisende wat nie kos het nie maar jy bly teel!!!!!!

    SIES MAN, begin 'n voorbeeld stel asb,anders gaan jy ons land nog meer verwoes!!!!!!

    Begin jou INHOU!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
  7. Tes
    2010/02/19 08:34:26
    Hy is so LELIK, HOE kan enige iemand met hom wil seks hê? yuk!
  8. Rooimier
    2010/02/19 08:11:21
    Dingaan Zuma het gegaan
    met sy gulpie oop
    politiek kan hy nie skeel
    hys hier om te teel.
  9. Leon Delport
    2010/02/18 06:16:48 nm
    Zuma se korasie is hoër as sy IK, hy is useless en lê net in die bed pleks van wees op kantoor en regeer die land. Die ANC regering is n surkus en Zuma is die grootste clown in sy eie surkus. Sy IK laat hom in die steek in die sin dat hy nie eens kan besef watter "clown" hy van homself maak in die oë van die nasionale gemeenskap nie. Moet nie vergeet nie, die ANC regering sal agter hul idiotiese president kyk en dinge toesmeer, ontkennings maak en alles goed maak in die naam van kultuur. Zuma het immers die stort ontdek wat Aids kan wegwas. Wat het van die meisie geword wat hy glo verkrag het.....waar's sy nou,.....het sy gevlug?????
    Zuma was aan die hoof van die regering se Aids veldtog...nie waar nie? met sy optrede het hy alles afgebreek en n grap van gemaak.
    Zuma, na wie veronderstel is om na opgesien te word as leier van ons pragtige land verwek weer n kind en hoeveel gaan nog " surface"..........skandelike gedrag.
    Zuma is vir my niks anders as n haarlose aap nie. Ons kan nie van die ANC regering verwag om iets daaromtrent te doen nie want daar is te veel ander hoë ANC leiers wat ook buite egtelike verhoudings en kinders het,....die ANC kan nie bekostig om klippe te gooi nie,......want hulle is almal draers van dieselfde barbaarse gene.
  10. Respektina
    2010/02/18 05:48:22 nm
    As ek so na die koerante, faceboek en Huisgenoot kyk, sien ek net, hoe dink en voel
    die mense van Suid-Afrika oor Jacob Zuma. (Dit is swart en wit). As ek hy was
    het ek my kop in skaamte laat sak en die eerbare ding gedoen en bedank. Ek
    dink daar is genoeg woonplek vir hom en sy gespuis in Afrika.
  11. Cameron
    2010/02/18 08:46:21
    Daleen B : Sorry ou girl, maar dis van Christelike beginsels afdwing op mense wat totaal en al in teenstryd daarmee gemaak is dat dinge gevorder het soos dit het oor die jare, en dis daardie selfde "beginsels" wat regoor die wereld veroorsaak dat daar nie daadwerklik opgetree word teen die skuim nie, tesame met die spul "bunny huggeres", is die hele wereld in die situasie, nie net hier nie. Dis ook die beginsels wat keer dat daar openlik gese word " hou op teel, julle verarm die land en die res van die wereld", maar nee, "sagmoedige neelsie" speel ons maar en bid vir beter.. "wake up and smell the roses".. of liewer.. die k*k
  12. sonto
    2010/02/18 08:37:16
    dis n oorvloed van skande en vernedering wat in die kontinent gebeur
    sies???????????
  13. Charles
    2010/02/18 08:23:00
    Het julle almal wat so oor Zuma kla ook gestop om Steve te ondersteun toe hy die rekord gehou het vir die meeste kinders buite die eg. Moenie bevooroordeeld wees nie!
  14. sonja
    2010/02/17 10:22:53 nm
    Zuma is daar waar hy is om plek voor te berei/sitplek gereed te kry vir kroonprins Julius, geen ander rede nie.....so hy hoef nie veel te regeer of besluite te neem nie, dus het hy baie tyd vir bedkaperjolle.
  15. DALEEN B
    2010/02/17 04:27:42 nm
    Dit is 'n absolute SKANDE hoe Zuma met verskeie vroue slaap, net kinders verwek, en daarmee wegkom.
    Die 10 gebooie sê duidelik "jy mag nie 'n ander man se vrou begeer ..."
    Dit is sonde!! Weet Zuma wat sonde is?
    Hy is nie werd om ons President genoem te word nie, hy MOET BEDANK, waar is ons Christen leiers van die land, mense ons sal moet wakker word, Zuma en sy gespuis is besig om ons mense, land en volk in die verdoeminis te lei...
  16. Cameron
    2010/02/17 02:40:11 nm
    Evita, hou op kla, Zuma stel 'n goeie voorbeeld vir sy gevolg, jou ingesluit! Wil almal nou regtig he hy moet hom gedra soos witmense dink hy moet? an nee a.. hy is dan die seun van Afrika wat die stort ontdek het.. en seker die enigste wat ooit iets ontdek het boonop, en beroemd is daarvoor, jy wat "Evita" is, is maar net bietjie suur oor hy die "limelight" steel
  17. Cheryl
    2010/02/17 12:43:37 nm
    Hoekom moet daar 'n GRAP van gemaak word? Dit is actually ernstig. Hy pleeg poligamie deur met meer as een vrou getroud te wees . en sover ek die landswette nog kan onthou is dit ook in ONS land nog onwettig om met meer as een vrou getroud te wees .. HOEKOM word hy nie aangekla nie? Hoekom word hy nie aangevat nie? Omdat hy 'n struggler was kom hy met alles weg en die gebreinspoelde masses volg hom steeds. Monica Lewinsky het Clinton se einde beteken .. maar Zuma word toegelaat om rond te slaap en kinders te maak en vrouens te trou net soos hy lus het . all in the name of CULTURE !! belaglik man!
  18. PG
    2010/02/17 12:16:51 nm
    WAT 'N PATETIESE LEIER,SWAK VOORBEELD,EN KEN NIE DIE VERSKIL TUSSEN STASIE EN NASIE NIE!!!!!!!!!
  19. P.v.H.
    2010/02/17 12:02:03 nm
    Zuma sal die "Golden Globe Award"ontvang vir die beste "Pateet"ooit!
  20. Lara
    2010/02/17 10:38:51
    Ja nee, Zorro, president sal hy wees. Mens kan ook duidelik sien aan sy ondersteuners se grammatika dat daar ook nie juis veel ts die ore is nie...miskien meer ts die bene...

    Ek herhaal: 'Respek hom.' Wat op aarde beteken dit???
  21. Estelle
    2010/02/17 07:40:05
    Weet nie waar hy tyd kry om die land te regeer as hy permanent in een of ander bed is nie. Of ... miskien verstaan ons dan juis beter wat in die land aangaan.
  22. Zorro
    2010/02/16 09:15:24 nm
    Julle kan maar se wat julle wil maar Mnr. Zuma is die president van RSA.
    Respek hom as president asb.

    Deperado JZ.Viva!!!!
  23. Piet verdriet
    2010/02/16 05:26:49 nm
    AAAg tante - kombuis toe met jou - ek dink hulle moet Zoology terugbring as
    hoof vak by die skole .....
    Evolution ...man to ape ....
  24. Magda
    2010/02/16 04:09:16 nm
    Duidelik kan hy nie somme doen nie hy sal hoog bejaard wees as sy jongste twintig is , wie wil nou 'n madala he vir 'n pa . Of moet ek se die vroue kan nie somme doen nie . Duidelik is daar 'n tekort aan grysstof ....dat die man wat jou land moet regeer nie verder as die volgende knippie kan dink nie . Groooooooot fout se ek jou groot fout .
  25. Gemsbok
    2010/02/16 03:10:49 nm
    Ek dink nie dit help enigsens om vir Zuma 'n brief te skryf nie. Waar de hel gaan hy tyd kry om dit te lees tussen al sy rondslapery (en dit nogals Afrikaans)? Dis nes daar gese word: As hulle le teel hulle en as hulle staan steel hulle. Alhoewel ek dink nie onse president slaap rond nie - As hy maar liewer geslaap het dan was daar nie soveel babies gewees nie. Nee kyk die man is besig, vir slaap is daar nie tyd nie. Ek dink hy "rond" net. Word mos glo geborg Viagra. Die Afrikaans vir Viagra is mos hoeka "Jakobregop" pelets.
  26. Betsie
    2010/02/16 02:36:50 nm
    Liewe Tannie Evita, En vandat ek kan onthou, het Tannie mos PFP gestem. Altyd LINKS gewees en anti-wit regerings. Of laat die geheue my nou in die steek? Tannie moenie hier kla nie. Tannie het vas geglo dat SA bevry moes word van die vreeslike WIT regering. En dat die Duisendjarige Vrederyk van Openbaring dan sou aanbreek. Wel, WAT ANDERS het Tannie dan nou gehoop en geglo gaan gebeur - as die WIT regering tog net vervang kan word met 'n SWART regering???? Tannie het mos nou al DRIE swart presidente gehad : Mandela, Mbeki en Zuma. Die volgende een is Malema. En nie een van hulle het SA opgebou nie. Net afgedruk in die drein in. So, ek dink Tannie moet liewer aftree en in die ouetehuis gaan woon. Want Tannie se politieke uitsprake stink erger as Tannie se onderrok ....... !!
  27. ELLIE
    2010/02/16 01:40:41 nm
    Pres Zuma is "gross". Hy is die bespotting van die internasionale gemeenskap.
    Wens adj pres Mathlante kan in sy plek aangestel word. Ek kan nie na
    zuma se gesig kyk as hy op TV verskyn nie - die onderduimsheid en
    agterbaksheid is op sy gesig geskryf. Zuma doen ons land BAIE skade aan.
  28. Sean
    2010/02/16 01:29:31 nm
    What can you expect in Dukkest Uffrika? Savages to the core
  29. Mark
    2010/02/16 12:59:41 nm
    Zuma verlei almal, ook sy eie mense, hy is SKELM en gaan nog veel dinge doen wat verkeerd is. Hy die president word van Suid Afrika, was die grootste grap nog. Dus baie hartseer om te sien dat hy kamstig die president is van Suid Afrika met so n lae "IQ".
  30. Nuttyfaery
    2010/02/16 12:44:07 nm
    Zumatela. Nou's daar al 22 kinders? Bou nou 'n nasie met so 'n arrogante, aspris, gewentenlose barbaar. Dan sal die land mos wees soos wat dit is...
  31. LS
    2010/02/16 12:31:18 nm
    Nou weet ek wat die " Masjiengeweer " is waarvan hy sing . Sy koëls raak mos nie op nie . Bou 'n nuwe nasie , die " Zumus " .
  32. Julius
    2010/02/16 12:24:17 nm
    Ek stel voor hulle vat sy "Mashini Wami" van hom af want sy koeels skiet net vrouens
  33. Abdulhalli Shittu
    2010/02/16 11:46:41
    The Sperminator....I'll be back!!!
  34. Frank
    2010/02/16 11:30:37
    Tannie Evita is dit waar dat die vervaardigers van Viagra glo onse President vir advertensiedoeleindes gaan gebruik? Ek dink meeste van die mense wat nou so te kere gaan oor Zuma is net jaloers.
  35. NICO P
    2010/02/15 09:18:38 nm
    Dit is nou duidelik dat Zuma vooruit gedink het toe hy by Sonono Khoza geslaap (???) het; al sy kinders en vroue gaan nou Wereldbeker Sokker kaartjies verniet kry!!! Hy het miskien hierdie keer met sy regte kop gedink!!!
  36. Gek verby.
    2010/02/15 04:20:37 nm
    Waar kry hy die tyd om baba's te maak. Hy is elke dag op 'n ander plek, elke dag op Tv.
    Wie berei sy toesprake voor vir hom. Ek dink iemand doen dit vir hom en so karfoefel hy
    y so deur die land. Wat die ergste is WAT sien hierdie vroue in hom. Sies.
    Waar is hulle verstand, hulle is tog goed opgevoede dames. Hy kan
    onoontlik almal die selfde behandeling gee. wanneer sy Alzeimers begin kop uitsteek gaan hy nie weet watter
    kind behoorrt by watter ma nie. En intussen onderhou ons hulle.
  37. la roux
    2010/02/15 03:14:07 nm
    So are the Days of our lives.....
  38. Leon
    2010/02/15 01:28:18 nm
    Viva Evita!!!
  39. Sannie
    2010/02/15 09:40:29
    Gideon P. Pieterse, die P staan seker vir Poepol of hoe?
  40. Gesina Bloemfontein
    2010/02/12 10:20:14 nm
    Die redakteur is nie 'n slapgat om die president "aan te vat nie" ek dink al wat vrou is is te bang. Die bekendes veroorsaak smerige nuus nie sy nie. So los haar uit want glo my ons almal sit en wag dat sy al die kindertjies en mammas op die voorblad bring want ek is seker ou Juius Malema is een. So sy doen haar werk om mense wat voete van klei het uit te bing. En van rondlopery te praat. JY DOEN DIT NIE. Dan wil jy later gaan kla dis die huisgenoot se redakteur se skuld. Ag genade wat gaan nog nie redakteur se skuld wees???

    Ait tog.
  41. LVZ
    2010/02/12 02:35:11 nm
    hahaha
  42. pdp
    2010/02/12 02:34:21 nm
    Kan nie wag om die hele brief in Huisgenoot te lees nie!
  43. Corne
    2010/02/12 02:33:29 nm
    Evita vir president!
  44. Gideon P. Pieterse
    2010/02/12 02:01:38 nm
    Wat so snaaks is, is die feit dat die redaktrise met haar septer in haar hand, natuurlike te slapgat is om die staatspresident aan te vat met sy rondlopery.
    Of, sy wil nie haar loopbaan (sic) in die weegskaal sit om bekendes af te breek - soos Zuma nie. Sy is mos uit om smerige nuus op te skraap en aan te dis van sogenaamde bekendes nie.
    Haai shame want jou stilte is 'n duidelike bewys dat jy dit goedkeur. Hoekom maak jy nie groot opskrifte en groot fotos van al die vroue en sy onwettige kinders nie, dis mos nou 'n guldige geleentheid wat die huisgenoot verby laat gaan om vuil wasgoed uit te hang nie.
    Ai Tog
  45. DINA
    2010/02/12 12:45:37 nm
    EVITA JY HET MOS SO PAAR JAAR GELEDE GESE DIE MENSE MOET OPHOU BAKLEI EN N STASIE VIR VREDE BOU PREZ ZUMA HET JOU SEKER VERKEER GEHOOR EN NOU BOU HY N NASIE VIR VREDE
  46. JO
    2010/02/12 12:32:49 nm
    HAHAHA Desperate First Ladies! Jy het darem 'n slag met woorde, tannie Evita!