Leanne 40kg ligter en soek werk

E-pos
Print

Noudat daar al 40 kg minder van haar is, is daar ’n nuwe lekkerte in Leanne du Preez van Uitenhage se lewe: die gevoel van oorwinning as sy tussen die armleunings van ’n stoel inpas.

In die donker dae toe sy nog die skaal op 191,5 kg getrek het, was dit iets waarvan sy net kon droom. Deesdae streef die 22-jarige brunet ’n nuwe droom na: om ’nwerk te kry en haar eie geld te verdien.

Al het Leanne al drasties gewig verloor sedert Huisgenoot se Projek Klop die Skaal begin het (Eerste tree na slanke ek, 15 September 2011), wag sy steeds dat ’n werkgewer haar raaksien.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

'n Vorige video-onderhoud met Leanne by haar huis:



Volg Huisgenoot op Twitter.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (26)


Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.