Julius gaan nog lank met ons wees

E-pos
Print

Een van Julius Malema se adjudante het onlangs vir my gesê Malema sal binne 15 jaar die ANC en die land regeer. Pres. Julius Malema? Die tyd is aan sy kant. Op 3 Maart word hy maar 29 jaar oud. Is Suid-Afrika se Mandela-droom besig om in ’n Malema-nagmerrie te ontaard? 

Ons moet aanvaar hy is nie ’n vlietende verskynsel nie, en dit is belangrik om hom en die omstandighede wat van hom ’n politieke rock-ster gemaak het, te verstaan.

Die volledige artikel deur Max du Preez verskyn in Huisgenoot van 4 Maart.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (14)


  1. Leana
    2010/04/02 05:25:30 nm
    Hy sal binnekort op sy eie begrafnis sing! Hy is klaar vrot, en moet nog net omval. Die DA sal hom binnekort van sy troontjie afhaal.
  2. marie
    2010/03/24 11:46:11
    die mense wat so in malema se gat op gekruip is julle gaan nog
    julle woorde slik ek glo nie die tyd kom nader en hy sal nie presedent word nie
  3. ahoy
    2010/03/15 01:07:56 nm
    Ek dink dat ons mense soos julius malema nodig het wat nie bang is om mense aan te vat nie .
  4. Flip Fourie
    2010/03/15 10:44:18
    Ek hoop nie julle is verbaas nie. "Here we come Africa"
  5. Firefairy
    2010/03/07 03:23:11
    Tik jou kommentaar hier in...
  6. Firefairy
    2010/03/07 02:39:08
    Meng jou met die semels en sorry DIE VARKE VREET JOU.....................

    Fire fairy
  7. Nella
    2010/03/02 09:51:59 nm
    Dis een van ons land se grootste rassiste en hy kom weg met alles. Ek hoop dat hy nie met die geld wat hy spandeer wat vir die paaie en brue bedoel was, gaan weg kom nie. Dit is soos mense se, sy eie mense gaan hom uithaal en hy sal die witman nog om genade smeek vir hulp.
  8. Ann
    2010/03/02 07:37:46 nm
    Hoe meer korrup, hoe beter kans vir presidentskap in SA. Hy't al die kwalifikasies!!
  9. sniper007
    2010/03/02 08:30:03
    snotkop soos jy se het te veel vyande en sy eie mense gaan hom uithaal
    hy is geen leier nie man nat agter die ore en geen waardes niev weet seker nie eers wat is waardes nie seker ook een
    zuma se kinders man lmga
  10. danman
    2010/03/01 05:30:17 nm
    Al wat hy kortkom is n leiband,n kepsie en n bedelblikkie! ...Dan lyk hy nes die blinde(ANC) draaiorrelbedelaar se apie!!Ag asb ZAPIRO...neem kennis.
  11. Nenna van Rensbu
    2010/03/01 05:17:29 nm
    Wel ek hoop dit gebeur nie in my leeftyd nie. Gelukkig het ek nie nasate nie, maar even my vyand wens ek dit nie toe nie. Ek het altyd gewonder hoekom hy so verwaand en arrogant is, nou weet ek... Agter hierdie uiters swak gedrag van hom het hy al sy skelm streke weggesteek. So Untachable... wonder wat gaan hiervan word.
  12. Liezell
    2010/03/01 08:48:59
    Die dag wanneer Julius Malema die land regeer immigreer ek!!
  13. Nicky
    2010/03/01 07:40:34
    Spaar ons dit asseblief.
  14. Tubs
    2010/02/27 06:22:55
    Mal emma nog lank by ons wees ek glo nie.Die manier wat hy aan gaan en mense beledig en kwaad maak met sy skelm bedrog,diefstal,arogansie,beledigins teen die wit mense,en sy groot bek nee wat glo nie hy sal die einde van die jaar sien nie.Snotkop het te veel vyande.