In watter Huisgenoot-dieet glo jy?

E-pos
Print

Het jy Huisgenoot se metabolisme-dieet gevolg? Indien wel, vertel ons van die resultate wat jy gekry het.

En ons wil ook weet of daar enige ander dieet is wat in Huisgenoot al was, wat jy gevolg het, en of dit gewerk het.

Ons wil regtig julle kommentaar hoor, en dalk in ‘n artikel gebruik! Gee asseblief jou opinie in die kommentaarveld hieronder.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (85)


  1. charlene
    2012/01/20 08:53:58
    Hi ek het nog nie een van die dieet probeer nie ma wil graag nou begin ek het die afgelope tyd baie gewig opgetel en wil weet wate dieet ek kan gebruik kan enige een my dalk help
  2. Cherisse Smith
    2011/10/10 03:12:19 nm
    Hallo, is daar dalk iemand wat my kan help met die eerste deel van HG se Ruk jou metabolisme reg. Ek het al die dele wat ek moet he maar sukkel so hier en daar met vrae oor deel een. Ek het vir my een van daai "The Metabolism Miracle" boeke bestel maar kan dit ongelukkig eers oor 14 dae kry. So as ek nog 14 dae wag is dit hopeloos te laat want as my 8 weke vandag begin sal dit die 5 de Des stop. As iemand vir my hul e-pos adres kan stuur en net vir my help met n paar antwoorde wat dalk in die boek sal wees sal ek dit baie waareer. Dankie
  3. Gerda
    2011/08/05 11:23:49
    Ina, jy moet die boek "The Metabolism Miracle" deur Diane Kress vir jou kry. Jy moet die boek he om alles mooi te verstaan. Dit werk!
  4. Ina Krugel
    2011/06/28 09:41:32 nm
    Ek is op soek na die volledige metabolisme dieet as iemand my asb kan help . Sal dit hoog op prys stel
  5. daniela venter
    2011/01/30 09:17:10
    i am from the clock shop in dullstroom. we are the biggest in the southern hemisphere. we have elvis clocks in stock. the lady with the name of jo slater in the you magazine 30 december 2010 is apparantly an elvis fan. please feel free to contact us and we are also able to send you photos.
  6. Gerda
    2010/12/10 08:46:21
    Hi Surika, ek het die dieet vir jou ge-epos, maar ek dink daar is iets fout met jou e-pos adres of iets Dit word nie deurgestuur nie. Jou epos...srabe@nwpg.go.za of srabe@nwpg.co.za? nie een van die 2 werk nie. Ek gaan weer probeer hoor!
  7. Hester
    2010/12/08 08:39:15 nm
    Gerda Asb!! die tuna dieet!! dis 2 weke voor kersfees..... matz@iburst.co.za ;-)
  8. HESTER
    2010/12/07 05:04:01 nm
    Hi Gerda, jyt gevra vir my epos adres vir die tuna dieet. Baie dankie!!! my adres is matz@iburst.co.za
  9. Surika
    2010/12/02 12:49:05 nm
    Gerda as jy hom GROOT asseblief vir my ook kan aanstuur na srabe@nwpg.go.za
    Ek sal dit rgtig waardeer. Ek is nou al so siek vir hoe ek lyk ek kan slange vang. Asb, red 'n hartseer hartjie
  10. Gerda
    2010/11/26 09:27:29
    Hester, hoe kry ek die dieet by jou? Het jy n e-mail adres?
  11. Hester
    2010/11/18 05:10:11 nm
    As iemand kan help met die 14 dae dieet (dink dit was die tuna-dieet) . dit het omtrent in die jare vroeg 80's verskyn. GROOT ASB?

  12. 2010/11/18 05:04:09 nm
    mathilda: ek is op soek na die tuna 14 dae dieet wat omtrent in 1980-1981 geplubliseer was. Dit het verlore geraak en dis die enigste dieet wat nog ooit gewerk het vir my. kry dit nerens nie. ASB?
  13. Drienie Adlem
    2010/11/12 09:16:45
    Help asseblief, ek wil ook graag die dieet he. Enigeiemand wat dit asseblief vir my kan stuur, ek sal dit regtig baie waardeer.

    Dankie
  14. maritza
    2010/11/01 03:53:50 nm
    Hi Roanda Fivaz, sal jy so gaaf wees en vir my meer inligting gee van die dieet.

    Dankie
  15. adri otto
    2010/10/18 05:07:30 nm
    help asb met die metablisme en tuna dieet asb of publiseer dit weer vir ons. Wanneer kom die Huisgenoot dieet boek uit en waar kan ons dit kry
  16. gerda wiese
    2010/09/03 05:41:46 nm
    Hi daar, ek wil graag weet waar ek die Metabolism miracle boek te kope kan kry? Ek bly in Durban en Cna en Exclusive books het hom nie.
  17. Roanda Fivaz
    2010/08/23 02:22:31 nm
    Ek het onlangs Tenaz maal vervangings begin gebruik en vind dat ek sonder om 'n spesifieke dieet te volg al 6.2 kgs in 2 weke verloor het. kontak my gerus vir meer besonderhede, dit werk regtig.
  18. RONEL WILHELMI
    2010/08/23 11:44:09
    DIE BESTE RAAD WAT EK KAN GEE IS DAT JULLE DIE BOEK MOET KOOP, "THE METABOLISM MIRACLE" DEUR DIANE KRESS, RD, CDE, JAMMER OM TE SE' MAAR HUISGENOOT ARTIKEL IS NIE VOLLEDIG GENOEG, DAAR IS OOK DRUK FOUTE, EK HET AL MEER AS 28 KG VERLOOR VANAF JAN 2010, DIE BOEK GEE BAIE MEER RAAD, STERKTE VIR JULLE.
  19. Lienkie
    2010/08/16 01:13:55
    Hallo daar is dringend opsoek na stap 3&4 van die metaboliese dieet. Indien iemand my kan help stuur dit asb na lienki11@ovi.com.
  20. alfreda
    2010/08/14 10:36:12
    Is daar dalk iemand wat vir my die metabolisme dieet en die artikels daaroor kan aanstuur sal dit baie waardeer dankie alfredaleroux@yahoo.com
  21. Lynette
    2010/08/13 07:05:48
    Ek is ook op soek na die metabolisme dieet wat in huisgenoot verskyn het, kan iemand my help. Stuur dit asb vir my by minique@telkomsa.net
  22. Yolanda
    2010/08/11 10:26:06
    Kan ek ook vra vir die metabolisme dieet asseblief? Daar was nou so rukkie terug 'n dieet ek dink van oorsee wat ek gemis het, die voorblad wat van die ou van boer soek 'n vrou wat sy girl nou swanger is groot asseblief as kan help.
  23. trevan arendse hamilton
    2010/08/07 03:27:38 nm
    hi, is it possible that you can mail me the diet of nicholis louw please, as well as the mtobolism diet. I have lost both magazines. thanx so much.
  24. Kobie
    2010/08/05 02:30:37 nm
    Ek woon in Kanada en het op die voorblad van Huisgenoot 28 Jan 2010 gesien van die Metabolisme dieet. Kan iemand asb vir my ook die Matebolisme dieet epos na kobiebl@gmail.com? Ek sal dit baie waardeer en baie dankie
  25. Marietjie Stander
    2010/08/04 10:03:56
    Hallo julle. Wonder of julle almal wat die dieet gevra het terugvoering gekry het van iemand. As iemand het ek wil asb ook bitter graag die Metabolisme-dieet van Januarie hê. As iemand dit kan aanstuur vir my sal ek dit baie waardeer. My e-pos adres, marietjie.stander@gmail.com
    Dankie
  26. Marba
    2010/07/29 11:58:10
    Ek is op soek na die dieet wat jare terug verskyn het>ek dink dit was die 14 dae dieet asb
  27. Annetjie
    2010/07/28 01:42:14 nm
    Hi kan iemand asseblief vir ons ook die metabolisme dieet aanstuur, baie dankie.annetjiehenning@yahoo.com
  28. Maria Lindeque
    2010/07/24 02:58:16 nm
    Groot, groot asb, ek soek ook die volledige dieet, as iemand dit asb vir my sal e-pos na maria.lindeque@mediclinic.co.za. Dankie
  29. Odette Bekker
    2010/07/23 10:33:50
    Hallo almal, ek soek al vir so lank die dieet en kry dit net nerens. Sien toe iemand het Huisgenoot se argief nommer opgesit. Watter puik diens het ek ontvang. Hopenlik is die dieet ook 'n sukses storie vir my soos die res.. Aan almal: Baie sterkte met die dieet. Sexy lyfies hier kom ons.....
  30. Ronel Wilhelmi
    2010/07/18 07:56:50 nm
    Hi die beste is om hier onder te kyk, Die Dr het 10 jaar terug die dieet ontwikkel, bestel die boek vir jou “The Metabolism Miracle” deur Diane Kress, die huisgenoot artikels is nie voledig genoeg nie en daar is ook drukfoute, die dieet is wonderlik, ek het al 26 kg van 18 Jan 2010 verloor, dit voel nie of jy op ‘n dieet is nie, ly nie honger nie en eet van alle voedsel groepe, geen geweeg net eerste 8 weke vasbyt met koolhidrate, 2de fase kry jy bietjie meer koolhidrate, voel baie gesonder, terug voer van baie mense op die dieet is baie positief en hulle verloor mooi,
    Kyk ook op facebook na die groep se blad
    Wil die nie eens ‘n dieet noem nie maar ‘n lewenswyse, want dis so maklik en gesond, jy skrik so bietjie as jy dit eers lees, maar prakties is dit nie so skrikwekend, vra my ek het in die afgelope 14 jaar alles beproef, dink nou nie eens ek is op ‘n dieet.
    Sterkte
    Ronel
  31. Zelda Nagel
    2010/07/14 07:38:35
    Ek is op soek na die volledige metabolisme dieet as iemand my asb kan help . Sal dit hoog op prys stel

    Dankie
  32. Ina Joubert
    2010/07/11 06:01:28 nm
    Hallo, kan iemand vir my ook dit aanstuur, sal dit baie waardeer, baie dankie...........
  33. Marietta
    2010/07/11 03:56:33 nm
    Hi. Kan jul asb vir my die metabolisme dieet mail. My huisgenote het verlore geraak. Dankie
  34. Annette Visser
    2010/07/06 01:28:05 nm
    Het in tussen verhuis en my Huisgenote het verlore geraak kan iemand asb vir my die voledige matabolisme dieet stuur .
    Ek sal dit baie waardeer Dankie
  35. Danel Ferreira
    2010/07/03 04:24:46 nm
    ek wil baie graag die volledige metabolisme dieet he groooot asb as iemand dit vir my kan stuur?? info@lamujer.co.za Baie Dankie!!
  36. Alta Swanepoel
    2010/07/01 08:56:46
    Ek sal dit waardeer om die metabolisme dieet te ontvang.
  37. Lee-Ann Visagie
    2010/06/23 04:21:54 nm
    Hi, kan iemand asb ook vir my weer die hele metabolisme dieet stuur. Ons het die laaste stuk gemis. Het ook alreeds 'n hele klomp verloor met die eerste deel. Kontak my asb by 0823356608, of email asb na fenshamrose@hotmail.com.

    Sal dit regtig baie waardeur.
  38. gerda wiese
    2010/06/23 08:33:46
    Hi daar, wil net weer vra of iemand vir my kan se wat om in die oggende te eet met die metabolisme dieet. Ek wil graag begin, maar weet nie so mooi van oggendetes nie. Dankie. My epos adres is wiesegerda@gmail.com
  39. Lauren vdMerwe
    2010/06/22 12:46:28 nm
    Hallo,kan iemand asbf vir my ook die Matebolisme dieet epos asbf????,ek sien almal wat hom volg verloor baie goed gewig!.
    lauren@la-bling.co.za
    Baie Dankie!
    Lauren
  40. Mariana
    2010/06/21 11:12:03
    Hi Ek is opsoek na die dieet wat jy net elke 2de dag "dieet", ek dink dit was geplaas in Januarie 2010. Kan iemand help ASB
  41. anna
    2010/06/18 09:14:59
    hallo daar - kan iemand asseblief vir my die metabolisme dieet email. ek hoor dit werk baie goed, sal dit waardeer. dankie
  42. gerda
    2010/06/17 08:49:59 nm
    Ek wil net graag weet of iemand my kan se wat n mens vir oggendete kan eet met die Metabolisme dieet. Brood en pappe is uit, so wat eet n mens dan? Jy kan ook nie elke oggend eiers eet nie. Kan iemand miskien vir my n paar idees gee?
  43. Elmien Smith
    2010/06/13 07:41:06 nm
    Ek volg ook di metabolisme eetplan. Het dadelik begin nadat ek die eerste deel in Huisgenoot gesien het. Ek het al 19 kg verloor, en voel wonderlik! Die beste deel is dat ek nie weer alles gaan optel sodra ek ophou nie. Ek is in die tweede deel, en het nog ver om te gaan, maar dis glad nie moeilik nie, en ek eet regtig lekker. kontak my gerus as jy ondersteuning nodig het, of net met iemand in dieselfde bootjie wil gesels.
  44. lezel
    2010/06/11 01:25:08 nm
    ek het by my 'n kennis gehoor van die dieet sy het my die vra gevra en ek het op elkeen van hulle ja geantwoord. haar niggie het 29 kg verloor op die dieet asseblief ek het net die 28 jan 2010 sin is daar moontlik iemand wat vir my die dieet kan stuur ek sal julle ewig dankbaar wees
    lezell
  45. Sheree
    2010/06/10 01:28:13 nm
    Hi Almal,

    Wil net gou uitvind of iemand dalk n spyskaart/menu vir hul self uitgewerk het van die metabolisme dieet?? Indien wel kan jul dalk hom min of meer vir my stuur, ek is seker bietjie dom, maar weet nie waar om te begin nie.

    Sal dit baie wardeer indien iemand dalk hul "menu" met my sal deel, my epos adres is: shereebosse@gmail.com.

    Vriendelikke Groete
    Sheree
  46. Christa Nolte
    2010/06/10 12:52:03 nm
    Ek het iemand gesien wat die metabolisme dieet gevolg het, en was verbaas oor die groot gewigsverlies. Ek is dringend opsoek na die dieet kan iemand my groot asb. help om dit in die hande te kry. Ek sal dit waardeer
  47. Henrita
    2010/06/10 07:29:05
    Ek is opsoek na die metabolisme dieet ek het daardie uitgawe gemis waar kan ek dit kry
  48. Elmarie
    2010/06/01 09:47:23
    Blykbaar sal die metabolisme dieet wat in Januarie 2010 verskyn het my lewe verander! Ek het daardie uitgawe gemis. Is daar enige kans dat ek dit in die hande kan kry asseblief!
  49. RONEL WILHELMI
    2010/05/31 01:43:02 nm
    Die Metabolisme dieet, is vir my wonderlik, staan nou op 22kg af van 11 Jan 2010, geen pille of poeiers, of duur voedsel, eet van alle voedsel groepe, wat wonderlik is, want dan word die liggaam nie weerhou van seker goed, niks gemeet (net nie vraat skied)Wees net streng en oefen is belangrik, al is dit vinnig loop of dans voor die Tv, Jul sal verbaas wees hoe maklik pas jy aan in die 1st 8 weke met die beperkte koolhidrate, en kan nog steeds lekker eet, 2de deel waar jy bly tot verlangde gewig bereik is, kry jy meer koolhidrate, maar ek eet so lekker ek vergeet amper om van die koolhidrate bytevoeg, jul is nog welkom om my te kontak ronel@orangemail.co.bw
  50. Nico
    2010/05/31 09:26:29
    EK HET DIE METABOLISME DIEET MIS GELOOP EN HOOR DIT WERK. WAAR KAN EK 'N AFSKRIF KRY VAN DIE DIEET.
    GROETE
    Nico
  51. Sheree
    2010/05/27 01:38:08 nm
    Ek is dringend opsoek na die uitgawes van die metabolisme dieet. Kan iemand my dalk help???

    Dankie
    Sheree
  52. charmaine
    2010/05/26 01:07:15 nm
    Ek het die diete gevolg van herstel metabolisme. Fantasties. Toe verjaar ek . Het 13kg verloor in 3weke en gladnie honger gely. Het die 2 wat opvolg maar nie daardie 1 nie. Hom verloor. Soek met seer hard die 1ste uitgawe. Gropete
  53. Sandra Walker
    2010/05/24 03:54:01 nm
    Ek is dringend opsoek na die uitgawes van die metabolisme dieet. Kan julle help??? Dankie
  54. Gerda
    2010/05/18 11:35:55
    Ek het n dieet van Huisgenoot gevolg ek dink dit was in 1984/85 wat uitstekend was. Ek het 15kg in drie maande daarmee verloor. Oor die jare het Huisgenoot die dieet aanmekaar aangepas, maar die heel eerste een was die beste! (Die gewildste dieet in die land)
  55. Sharifa
    2010/05/16 10:08:16 nm
    Kan iemand asb help met afskrif van dieet. Dit is dringend. Baie dankie
  56. Clarissa
    2010/05/11 08:17:20 nm
    Dankie Ronel vir jou hulp. Jy is 'n ster
  57. Frania Heystek
    2010/05/10 07:28:16
    Ek is ook een van daardie wat die uitgawe met die dieet misgeloop het. Ek is dringend opsoek na hierdie uitgawes. Hoop julle kan help ??!!
  58. IRES VAN NIEKERK
    2010/05/07 04:34:56 nm
    EK IS ASB BAJA DRINGEND OPSOEK NA DIE METABOLISME WONDERWERK DIEET HELP ASB EKS DESPERAAT.................................
  59. RONEL ERASMUS WILHELMI
    2010/05/03 02:56:22 nm
    Volg die Metabolisme dieet van 18 jan 2010, het al 17 kg verloor, jammer Huisgenoot maar ek het jul hulp gevra en gebel maar julle kon nie my vra beantwoord nie, maak nie vir my sin aangesien julle die artikels geplaas het, het nou self reggekom, SO AS IEMAND HULP NODIG HET, KONTAK MY GERUS BY ronel@orangemail.co.bw.
  60. miems de wet
    2010/05/03 11:42:14
    Stuur asb vir my die metabolisme dieet wat oor 4 weke geplaas is. Ek het myne misplaas.
    Baie dankie
  61. Nakkie du Toit
    2010/05/03 07:46:53
    Ek hoor oral van die metabolime dieet. Kan julle dit dalk vir my mail? My man en ek het dringend hulp nodig.

    Baie dankie
  62. ELIZE MEYER
    2010/04/30 07:14:52 nm
    Kan u asb die metabolisme dieet wat januarie verskyn het vir my e pos. Ek het die uitgawe misgeloop en wil graag die dieeet beproef. Groete. Elize Meyer
  63. Heidi
    2010/04/30 12:32:30 nm
    Kan iemand my asseblief help? Ek het die uitgawe van 04/02 en 11/02 misgeloop waarin die metabolisme dieet geplaas is. Ek en my man het reeds met die dieet begin, is nog in die eerste 3 dae en dis wonderlik, ek het gedink ons gaan "suffer" en heeltyd honger wees maar dit is nie eens naastenby so nie. Die kosse wat ons wel mag eet is nogal baie voedsaam.
  64. ANTOINETTE SCROOBY
    2010/04/29 12:18:49 nm
    EK HET DIE METABOLISME DIEET MIS GELOOP EN HOOR DIT WERK. WAAR KAN EK 'N AFSKRIF KRY VAN DIE DIEET.
    GROETE
    ANTOINETTE
  65. Justine Siebrits
    2010/04/19 07:53:54 nm
    Wat n wonderlike dieet. Ek het dit by my vriendin Sterna Hugo gekry. Toe ek haar sien was sy al 5 weke op die dieet. Net die volgende dag het ek daarmee begin. Die eerste 3 dae was vir my nie erg gewees nie. Ek is nou al amper aan die einde van week 8. Ek het 6kg verloor. Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel, as ek kan, kan enige persoon. My man se ek is te maer, maar ek voel wonderlik. Twee ander vriendinne van my het vandag begin. Ek eet heerlik. Die beste van alles is dat my man kan nie verstaan dat ek meer as hy eet nie, en ek verloor gewig. Daar le nog n lang trek voor, maar dis die moeiete werd. Enige persoon wat aan gemoedig wil word en raad wil he, kontak my. Dankie
  66. Deleyrina
    2010/04/19 05:23:55 nm
    Hallo daar - ek het gesien dat ek darem nie die enigste een is wat die hele reeks
    dieete misgeloop het nie. Ek sien dat Annalie de Jong dit ook misgeloop het.
    Soos sy vra wil ek ook hoor hoe ek te werk kan gaan om hierdie dieete te bekom.
    Baie dankie vir al die goeie artikels wat in hierdie boek van julle gaplaas word. Ek
    probeer om nie 'n uitgawe te mis nie, maar dit gebeur tog. Hou so aan.
  67. hannelie
    2010/04/14 12:43:41 nm
    Ek is ook opsoek na die nuwe dieet
  68. ronel wilhelmi
    2010/04/12 12:34:45 nm
    Het 18 Januarie met die metabolisme dieet begin, dit na Dr. bevind het dat ek vir 14 jaar verkeerde behandeling gekry het met verkeerde diagnose, hy het medikasie verander, na ek op vorige medikasie net jaar na jaar vetter geword het, al doen ek wat, nou ja dit toe julle die artikels geplaas het en ek het tot nou 14.2 kg verloor en druk nog deur, wil net vra oor stap 2 , by die kos wat ons nou kan byvoeg se' dit die kos moet 2 g of minder vesel bevat, dit maak nie sin, seker 2g of meer, kan jul my asb email by ronel@orangemail.co.bw
    dankie en groete
  69. Connie
    2010/04/04 01:48:50 nm
    Metabolisme dieet werk wonderlik en dis regtig maklik. Baie dankie!
  70. Yolande
    2010/03/29 02:13:38 nm
    Hi, ek was in Egipte op vakansie toe die H/genoot met die dieet uitgekom het. My huurders in die woonstel op my erf het my H/genote in daardie tyd onderskep en weggegooi. Ek het reeds die 1ste twee weke se dieetprogram by 'n vriendin gekry maar soek nou die laaste twee. H/genoot argiewe vra R75 per artikel as hulle dit vir my moet stuur. Kan iemand my GROOT ASB help met die laaste twee artikel. Ek sal dit hoog op prys stel!!! Dankie
  71. Hilda
    2010/03/29 11:06:00
    die adres is verkeerd dis argiewe@huisgenoot.co.za
  72. RENE
    2010/03/27 10:06:09
    Ek het die voledige dieet misgeloop, lees net Nicholas Louw het gewig verloor. Wat kan ek doen, om dit in die hande te kry?
  73. Rita
    2010/03/23 03:52:57 nm
    Hallo daar - ek het gesien dat ek darem nie die enigste een is wat die hele reeks
    dieete misgeloop het nie. Ek sien dat Annalie de Jong dit ook misgeloop het.
    Soos sy vra wil ek ook hoor hoe ek te werk kan gaan om hierdie dieete te bekom.
    Baie dankie vir al die goeie artikels wat in hierdie boek van julle gaplaas word. Ek
    probeer om nie 'n uitgawe te mis nie, maar dit gebeur tog. Hou so aan.
  74. Susan
    2010/03/18 06:06:21 nm
    Selfde storie as al die anner vetties. Het nie daai een gekoop nie, dus is ek ook
    dringend opsoek na die dieet. Klink my dit werk. Is regtig ook nou al g@tvol vir al die
    swaar gewig, ongemak, te klein klere ens.
  75. Annalie De Jong
    2010/03/18 01:37:29 nm
    Ek het die vloedige dieet misgeloop, lees net Nichilas Louw het gewig verloor. Wat kan ek doen, om dit in die hande te kry?

    Annalie
  76. Yvonne
    2010/03/18 10:00:01
    Hi Ek het my huisgenoot verloor waarin julle die dieet geplaas het wat Nicholas louw op was, kan julle vir my sê waar ek dit kan kry asseblief, of die metabolisme dieet, of is dit dieselfde dieet.
  77. Ria DeJager
    2010/03/13 03:17:55 nm
    Hi - Ek het gehoor van die metabolisme - dieet maar is nie n Huisgenoot leser nie - wil graag die details kry - kan iemand help?
    Thanx!! Riadj@id1.co.za
  78. Corli
    2010/03/11 02:38:46 nm
    Dankie ek het ook vier weke terug op die metabolisme dieet begin en het alreeds 7kg verloor. Al wat ek graag sou wou weet is waar op aarde iemand suikervrye konfyt kry wat geen kolidrate bevat nie soos by die lys pasellas?
  79. Connie
    2010/03/05 09:01:36
    Werk baie goed, - 5kg in 3 weke verloor sonder hongerly!
  80. Bianca
    2010/03/04 02:32:46 nm
    Ek het op 28 Januarie 2010 met julle metabolisme dieët begin, aangesien op omtrent al die punte ja geantwoord het. Ek het tot op datum 5.2kg verloor, en voel baie positief oor hierdie hele dieët. BAIE DANKIE HUISGENOOT!!!
  81. Wilma
    2010/03/04 02:02:41 nm
    Baie dankie Huisgenoot ek het ook die uitgawe mis geloop met die dieet in. Wil dit ook verseker probeer
  82. Pauline Horn
    2010/03/04 12:54:29 nm
    Ek is 60 jaar oud en het by Simply Slim navraag gedoen oor lidmaatskap. Hulle het laat weet ek is te oud vir hulle program (dankie tog!!!) en net toe verskyn Diane Kress se Wonderwerk Dieet in Huisgenoot. Ek het op 1 Februarie met stap 1 begin en weeg eenkeer per week. Op 28 Februarie 2010, na 4 weke op stap 1, weeg ek 7kg minder. Ek is so dankbaar vir meer energie, makliker bewegings, klere wat al klaar beter pas, ens. Maar nog beter is die feit dat daar geen duur tablette betrokke is nie ... dis net jy, jou deursettingsvermoe en jou wilskrag. Ek is nou ook nie juis een vir oefening nie, en tog het ek sover wonderlike resultate gekry. Dankie Huisgenoot dat julle die artikel vir ons vertaal en geplaas het.

    My baas is net Engels magtig en sou graag die artikel in Engels wou lees. Op Diane Kress se webblad is daar slegs die boek te koop.
  83. Huisgenoot
    2010/03/04 12:31:03 nm
    Sonet, kontak ons argiewe by argiewe@huisgenoot.com of bel hulle by 021 446 1057
  84. Sonet Brits
    2010/03/04 12:13:45 nm
    Hallo daar - ek weet dit is nie die regte platvorm vir dit nie maar my huishulp het ongelukkig reeks 2 en 3 weggegooi. Ek is dringend opsoek na die uitgawes van die metabolisme dieet. Kan julle help??? Dankie