Dapper vegter teen kanker

E-pos
Print

 

Sy is blond, skerpsinnig en gevat. En hoor jy met hoeveel oorgawe dié talentvolle 18-jarige oor haar toekomsdrome gesels, sal jy nooit raai watter swaard oor haar kop hang nie.

Sy was ’n toppresteerder in matriek – in die derde kwartaal het sy ’n A-gemiddelde aan die Hoërskool D.F. Malan in Bellville behaal, en onder staande toejuiging die skoolhoof se spesiale eerbewys ontvang.

Maar Gesie Theron is feitlik blind en kanker is besig om haar liggaam op te vreet.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter. 

 



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (7)


Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.