Al die neigings vir 2012

E-pos
Print

 

Brand jy om te weet wat in die nuwe jaar hoog in die mode sal wees?

Of hoe jy jou huis volgens die jongste style kan versier of watter kosse ál meer op jou bord gaan verskyn?

In die nuutste uitgawe van Huisgenoot gee ons leefstylspan jou ’n voorsmakie van die voorste leefstylneigings vir 2012. Is joga die nuwe golf? Is tuisgemaak die nuwe modegier?

Maak die nederige eier sy terugkeer in die kombuis?

Vind meer uit in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter. 

 



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (1)


Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.