Videos: Musiekplaas

E-pos
Print
Dozi en Nianell by Musiekplaas
Dozi en Nianell by Musiekplaas

Deel in die opwinding van Huisgenoot se Musiekplaas by die 2010 KKNK - kyk ons videos van talle top Afrikaanse kunstenaars!

Videos:
Kurt Darren en Laurika Rauch
Bobby van Jaarsveld
Kurt Darren en 9-jarige by Musiekplaas
Kurt Darren
Heinz Winckler
Elizma Theron
Emo Adams
Ray Dylan
Dozi en Jay
Lesers se menings

Damien (9) van Kraaifontein het op Sondagaand 4 April tydens 'n spesiale vertoning van Jukebox op die Huisgenoot Musiekplaas-verhoog die geleentheid gekry om 'n liedjie aan te vra. Sy keuse: Kaptein van Kurt Darren. Kurt het hom op die verhoog gehad, sy mikrofoon oorhandig en klein Kaptein het die gehoor op hulle voete gehad!

Kyk die video hieronder!



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (11)


  1. Andre
    2010/07/13 10:50:44
    Kurt met sy piepstemmetjie is dalk bang die seuntjie sing hom dood !
  2. annette
    2010/06/17 11:47:13
    Ek is ook spyt dat ek hom nie sien sing het nie....
  3. madelein
    2010/05/17 07:45:02 nm
    Sien die seuntjie maar hoor niks nie???
  4. janelle
    2010/05/12 04:18:30 nm
    ag kan julle hom vir ons laat sing dat ons hom kan hoor.jy te oulik en jy ok kurt ek mal oor jou musiek janelle
  5. Jenny Franks
    2010/05/10 02:31:11 nm
    Soek meer inligting oor toer wat ge-adverteer word op tv vir Februarie 2011
  6. Annemarie van Zyl
    2010/04/09 09:04:19
    Damien you go .... Kurt jy kan regtig die knapie op een van jou musiek videos en cd's laat opneem saam met jou.
    Jy kan trots wees dat die jong kinders so erg is oor Afrikaanse musiek. Jy stel regtig 'n voorbeeld vir die kinders.

    Ek luister gister hoe my werkskolega vertel hoe haar 2 jarige seuntjie Kaptein Span die seile in die motor sing.

    Ek het self twee seuns en kyk as hulle jou DVD kyk dan gaan haal hulle die kitare en hulle tokkel en sing saam. My 5 jarige ken jou liedjies en die note val uit volle bors.

    Hoera vir Afrikaanse musiek en waar ons kinders groot word met dit.
  7. Elize
    2010/04/07 08:09:36 nm
    Sal graag daardie klein mannetjie wil hoor sing saam met Kurt
  8. ERIKA BECKER
    2010/04/06 03:39:08 nm
    HOEKOM KAN ONS HOM NIE OOK HOOR SING?
  9. youlanda oosthuizen
    2010/04/06 12:49:41 nm
    laat ons ook die seuntjie saam met kurt hoor sing asb!!!
  10. Adele
    2010/04/06 10:59:08
    Ek wil ook die klein mannetjie hoor sing.
  11. Glodine
    2010/04/06 10:36:11
    Hoekom wys julle nie die seuntjie as hy sing nie????