Snotkop is benoem vir Beste Afrikaanse pop-album
Die lys benoemings vir Suid-Afrikaanse musiektoekennings (SAMAs) is Vrydag aangekondig. Hier is die kunstenaars wat vir dié gesogte prys benoem is:
Beste rock-album:
aKING se Against All Odds
Cassette se Who Do You Trust?
New Holland se Exploded Views
The Parlotones se Stardust Galaxies
Voodoo Child se Attack. Don’t Panic
Beste Afrikaanse rock-album:
Andries Botha se Welkom In Die Wêreld
Jan Blohm se 7 Jaar
Teerpad se Kry Rigting
Zinkplaat se Mooi Besoedeling
Beste Afrikaanse alternatiewe album:
Die Heuwels Fantasties se Die Heuwels Fantasties
Gizelle se Begin Sonsteek - Ons Ideale
Straatligkinders se Sweef Soos ‘n Vuishou
Willim Welsyn se Maanplaas
Beste Afrikaanse pop-album:
Bobby Van Jaarsveld se Net Vir Jou
Dewald Louw se Ek En Jy
Lianie May se Boeremeisie
Nicholis Louw se Energie
Snotkop se Francois Henning Was Hier
Vir die volledige lys van benoemings, besoek http://www.samusicawards.co.za/#/press
Bron: www.nuus24.com