"Ons pa was net liefde"

(Foto: Elite)
(Foto: Elite)

Michael Jackson se oudste twee kinders, Paris en Prince het ‘n eenvoudige tog kragtige boodskap gestuur toe hulle sy toekenning namens hom by die Grammy-toekennings ontvang het.

Jackson is vereer met 'n Grammy-toekenning vir sy lewenslange bydrae. Sy twee kinders het dit namens hom ontvang en gesê hul pa se boodskap was eenvoudig net liefde.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (2)


  1. Rozanne
    2010/02/11 07:43:59 nm
    Ja hy was baie goed ek was mal oor hom.Almal omtrend het altyd sleg gedink van hom maar ek het net gedink sy musiek is cool!!!!!
  2. jana
    2010/02/02 01:20:50 nm
    en sy musiek en talent sal ons nooit vergeet nie!
Jou naam: Jou e-posadres:

Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou. Built by Blueworld Communities