Nuwe André Rieu-DVD

E-pos
Print

Die gewilde violis het verlede September in Heidelberg, Duitsland, konsert gehou en dit is op DVD verewig.

Dis ’n versameling Duitse gunstelinge, internasionale klassieke stukke en ’n paar Engelse nommers.

’n Hoogtepunt is optredes deur die Platin Tenors, Carla Maffioletti en Mirusia Louwerse.

Ons dink: 4/5



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (4)


  1. George
    2010/05/26 01:07:02 nm
    Andre Rieu tree weer in Maart 2011 by Sun City op. Kyk by Computicket
  2. Hannatjie van Wyk
    2010/05/25 11:53:13
    Ek wil graag weet wanneer in volgende jaar 2011gaan hy weer konsert kom hou in SA, die datums en alles wat daarmee gepaardgaan, want ek gaan dit nie vir die wêreld se geld weer misloop nie, dan soek ek asb van sy serpe en bemarkingsmateriaal. Ons is alreeds in besit van 15 van sy DVD en is dit ongelooflik elke oomblik as mens weer en weer na dit kyk, ek dink hy is 'n ongelooflike mens en wil graag ook met hom handskud of selfs 'n ou fototjie of drukkie van hom van kry. Dit sal my dag maak.

    Groete

  3. cees willemsen (fraaiuitsig)
    2010/03/18 09:56:19 nm
    ons gaan 2 mei naar een van sy conserte.
    ek was al in maastricht(holland) geweldig.
  4. Wilma
    2010/03/17 03:27:33 nm
    Sal wat wil gee om een van sy konserte by te woon!!!!!!!!!!