Heinz Winkler op die verhoog by Huisgenoot Musiekplaas
Kyk hoe kuier almal by die Huisgenoot Musiekplaas by die KKNK!
Vir meer foto's en om te sien of jy gekiek is en dalk R100 wen - klier HIER.
En more plaas ons nog foto's!
Volg ons op FACEBOOK om te sien wat alles by die Huisgenoot Musiekplaas aangaan.
Vir ons Musiekplaas videos, kliek hier.