Luister na: The Fame Monster, Lady Gaga

E-pos
Print

Is sy ’n slagoffer van haar eie, oordadige styl? As jy luister na dié langverwagte tweede album, die opvolg op The Fame, klink dit beslis so.

Van die agt liedjies is Bad Romance verreweg die beste, en die res faal ongelukkig. Die R&B/pop-duet met Beyoncé, Telephone, die donker en aansteeklike Monster, Teeth en die lewendige ballade Alejandro is die beste van die oes, maar die res klink maar saai.

Wat ons dink: 3/5



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (5)


  1. gaga teen
    2010/10/04 05:51:30 nm
    sy is di beste weet j net wat die jong klomp in u rolmodel soek
  2. Johan
    2010/07/30 12:23:15 nm
    Ek het haar eerste CD "The Fame" en ek hou van die musiek, maar ek het nie die tweede een nie, want ek voel dit is 'n waste want dis so duur vir net agt liedjies en dan kry jy die eerste CD ook by.
  3. Isifosunkela
    2010/05/13 03:36:25 nm
    Sy mag suksesvol wees, maar dis omtrent al, alles oor haar, haar duiwelse rituele in haar dvd's en haar kruis in "monster" is alles behalwe goed en Goddelik en goed vir ons kinders. Gaga is die naam van die songod en meeste van haar fotos hou sy haar een oog toe - "all seeing eye". Weg met gaga! Sy is ga-ga!
  4. Charmaine
    2010/05/07 09:21:32 nm
    Gaga.. rararatata..;.oela oelala... love gaga..!!!
  5. CAT
    2010/04/20 02:06:40
    VANDAG ANASTACIA VAN DIE TONEEL VERDWYN HET WAS DAAR 'N LEEMTE 'N KICKASSMUSIEK DEUR 'N VROULIKE KUNSTENAAR. EK IS ABSOLUUT MAL OOR LADY GAGA SE OORSPRONKLIKHEID, HAAR DONT GIVE A DAM I AM MYSELF IS FANTASTIES. ALMAL WIL SO GRAAG DIE MOOI BLONDE POPPIE MET DIE BIG BOYFRIEND WEES SONDER PERSONALITY. DIE VROUMENS GAAN NOG JARE SUKSESVOL WEES OMDAT SY HAARSELF IS. YOU GO LADY GAGA!