Kurt Darren se nuwe CD

E-pos
Print

DIE BESTE MEDISYNE deur Kurt Darren ***** (Bemarking: Select Musiek; Verspreiding: SMD)

En daar doen Kurt Darren dit toe wraggies weer: Hy skryf ’n liedjie wat die Afrikaanse klankbaan van ’n hele jaar kan word. Verlede jaar was dit Kaptein en vanjaar Kom Bietjie Hier. Dis ’n Afrikaanse verwerking van die groep Mafikizolo se treffer Ndihambe Nawe en het ’n trots Suid-Afrikaanse gevoel wat die tydsgees in die aanloop tot vanjaar se Wêreldbeker-sokkertoernooi volmaak vasvang.

Kurt se nuwe CD, Die Beste Medisyne, staan geen tree terug vir sy vorige album, Uit die Diepte van My Hart, nie. En wag net tot jy sy en Laurika Rauch se duet Slang in die Gras hoor... Dit sal jou hoendervel gee!

Wat dink jy van Kurt se nuwe CD? Gee jou opinie in die kommentaarveld hieronder.

Kry nog musieknuus in Huisgenoot van 14 Januarie.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (18)


  1. Marinda
    2011/09/07 11:02:42
    Ek love Kurt se musiek,het al sy cd's en dvd's-mis nie van hulle nie. As persoon is Kurt baie oulik,gesels met almal - ekt hom al soek baie live gesien en sal weer.
    Kurt,jy doen so goed hou dit so - by trots op jou en eke bly 'n groot fan van jou!!!!
  2. YVONNE MULLER
    2011/08/22 04:27:42 nm
    KURT JYS ASEMROWEND JY ROCK MY WERELD. HOU SO AAN MY STER SONDER SKANDES. JYS MY BESTE EK KAN JOU NIE BESKRYF NIE DUNAY IS N BAIE GELUKKIGE VROU OM IEMAND SOOS JY TE HE IN HAAR LEWE.
  3. Dehan
    2011/02/20 02:57:07 nm
    Hey,Kurt ek is jou beste fan en ek hoop jy skryf nog baie lietjies
  4. Salome
    2010/08/06 10:42:36
    KURT is die beste!!!!!!!!!
  5. Angilique
    2010/07/28 01:09:23 nm
    Wou net byvoeg..............My kinders is mal oor jou nuwe song................KOM BIETJIE HIER.....................
  6. Angilique
    2010/07/28 01:07:44 nm
    Kurt jy is die beste wat daar is......................Ek het jou nog nooit live gesien nie, maar hoop ek sal een van die dae..........................
  7. Drieka
    2010/07/13 11:19:34
    Jy is die BESTE BESTE BESTE sanger ooit. Jy kan sing en HOU asb aan. JY is AWSOME.
  8. Andre
    2010/07/13 10:43:04
    Kurt, jy het 'n baie swak sangstemmetjie, weet nie hoe kan mense jou aanhang nie. Jou lirieke is "commin", regte "bubblegum" met sakkie-sakkie boudstamp ritme.
  9. mariska
    2010/05/18 06:02:37 nm
    jy is die cool ste kurt oot
  10. arie
    2010/04/05 12:58:04 nm
    Ek is 'n groot aanhanger van hom het al sy cd's en dvd en het hom al 'n hele paarkeer ontmoet hy ;n pragtige mense op en af van die verhoog
  11. leon
    2010/03/29 09:43:49 nm
    ons hou van jou musiek en program jukebox dis tops
  12. Daleen
    2010/03/15 08:03:05 nm
    Ons geniet jou musiek baie. Hou so aan en elke nuwe album wat jy uitbring is 'n treffer dankie. Ons luister graag van jou musiek.
  13. UD
    2010/03/12 09:37:26
    Ons geniet jou musiek baie!
  14. anna
    2010/03/03 08:33:30
    kurt jy mag maar ou pel kyk ons huis sal vergaan sonder jou in ons tv kamer my kids en my man almal mal oor jou hou so aan kurt !!!!!!!!!!!!!!!!!!lovies
  15. Stephani Claasen
    2010/02/16 04:16:24 nm
    Kurt, jis jong.. J rock my world met jou musiek. Dis great om na jou te luister..ek kan nie genoeg kry van jou musiek nie
  16. Cathrine
    2010/02/03 04:06:36 nm
    Ek dink die mense wat 'n pyn met Kurt Darren het,weet duidelik nie waarvan hul praat nie. Hy is plat op die aarde en het eintlik baie-baie-baie om op trots te wees en 'n dink van homself te he. Kyk wat het hy al alles bereik en hou nogsteeds aan....mooi so Kurt,jy verdien elke sent en 'n goeie lewe! Aanhouers wen altyd!!
  17. Glodine
    2010/02/01 10:35:46
    Ja die nuwe cd is mooi, maar Kurt gee my 'n pyn. Hy het so dink van homself dit maak my naar. Ek luister sy musiek, maar maar sal nooit live na hom gaan kyk nie. Hy lyk inelkgeval soos 'n clown op die verhoog met sy snaakse danspassies.
  18. marinda
    2010/01/30 07:21:33
    ek dink dit is mooi en sal graag van hom hier in australia wil hoor.
    ons bly nou al n jaar hier en ek mis die afrikaane sangers baie.
    ek dink gurt is die beste.jy doen goed jou dit so.