CD:R.E.M. - Part Lies, Part Heart, Part Truth, Part Garbage, 1982-2011

E-pos
Print

Ons dink: 4/5

Dié ikoniese groep het in September gesê hulle gaan uiteen en bring met dié dubbel-CD hulde aan 30 jaar saam.

Dis ’n moet vir jou musiekrak en goeie waarde vir geld.

Die 40 snitte dek alles van hul eerste treffer, Free Radio Europe, tot by gunstelinge soos Everybody Hurts en Man on the Moon.

Daar is selfs drie nuwe liedjies.

Volg Huisgenoot op Twitter.

Soek jy ‘n winskopie? Kry hierdie produk teen die beste prys. KLIK HIER


Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (0)


Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.