CD: WOW Hits 2012

E-pos
Print

Ons dink: 3/5

Hierdie dubbel-CD-versameling bevat altesaam 30 snitte wat jou beslis sal help om die nuwe jaar met waarlik hemelse klanke binne te gaan.

Die versameling sluit van verlede jaar se grootste treffers op Christen-radio in. En hoewel sommige snitte jou aan die dink sal sit, is die algehele gevoel van die album een van hoop.

Moet daarom nie veel verder soek as jy ’n behoefte aan geestelike klanke ervaar nie.

Volg Huisgenoot op Twitter.

Soek jy ‘n winskopie? Kry hierdie produk teen die beste prys. KLIK HIER


Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (0)


Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.