CD: Verskeie - The Twilight Saga: Breaking Dawn

E-pos
Print

Ons dink: 4/5

Twihards sal natuurlik dié CD van die klankbaan opraap, maar selfs al laat die fliek jou koud, is dié koel versameling die moeite werd.

Van die gewildste snitte is It Will Rain deur die nimlike Bruno Mars, From Now On deur The Features en I Didn’t Mean It deur The Belle Brigade.

Spits ook jou ore vir die romantiese A Thousand Years deur Christina Perri en Sleeping at Last deur Turning Page.

Volg Huisgenoot op Twitter.

 

Soek jy ‘n winskopie? Kry hierdie produk teen die beste prys. KLIK HIER


Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (1)


Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.