CD: The Parlotones - Eavesdropping On The Songs of Whales

E-pos
Print

 

Ons dink: 4/5

Die Parlotones se eerste akoestiese ateljee-album sal jou herinner waarom hulle as SA se beste musiek-uitvoerproduk beskou word.

Dis vars en nie so dringend soos hul rock-klank nie, maar net so verslawend. 

Behalwe vir sagter weergawes van ou Parlotones-gunstelinge soos Giant Mistake is daar ook drie nuwe snitte.

Volg Huisgenoot op Twitter.

 



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (3)


  1. Maggie
    2011/09/21 03:24:56 nm
    Uitstekende CD...."Music for the soul".....baie mooi Parlotones...beslis verslawend!!!
  2. Bastian
    2011/08/01 11:45:41
    Dis n flipen leka cd di awe nes
  3. japie du toit
    2011/07/14 12:46:58 nm
    Hierdie gaan n pragtige album wees koop dit nou

Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.