CD: The Fall, Nora Jones

E-pos
Print

Met haar unieke mengsel van jazzerige pop was sy oornag ’n sukses.

Jy verwag haar derde album sal in dieselfde trant wees, maar dit is nie. Al behou sy haar kenmerkende klank in die openingsnitte, Chasing Pirates en Even Though, toon die res van die album dat sy groei.

Die tempo is vinnig en die ritme skerper, maar die roerende lirieke is steeds daar.

Wat ons dink: 4/5



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (1)


  1. Nadia
    2010/11/08 01:15:33 nm
    Ek het haar vorige drie albums, maar hierdie een is glad nie vir my mooi nie. Chasing pirates is die enigste snit op die cd wat vir my mooi is. die res is glad nie luisterbaar nie. Ek was baie teleurgesteld want ek hou van haar stem.