Ons dink: 3/5
Dit was ’n lang wag en groot verwagtings is vir die album gekoester, maar vir hul aanhangers kan dit ietwat van ’n teleurstelling wees.
Al het die groep, wat al nege jaar in Amerika woon, duidelik ryper geword, kort die album die besonderse element wat hulle so gewild gemaak het.
Party sal daarvan hou; ander kan ’n bietjie afgeskeep voel.
Besluit maar self.
Volg Huisgenoot op Twitter.
KLIK HIER om na een van die liedjies op die album te luister.