CD: Mary J Blige - My Life II

E-pos
Print

Ons dink: 4/5

Mary J. Blige bekoor R&B-aanhangers al sedert sy haar debuut gemaak het en sy is ongetwyfeld nog die koningin van R&B en hip-hop.

Haar 10de ateljee-album is ’n opvolg vir haar trefferversameling My Life van 1994.

Sy keer moeiteloos na die musiektoneel terug en het met kunstenaars soos Jay-Z, Kanye West en Swizz Beats saamgespan.

Ons is dol oor die liedjies No Condition en Mr Wrong.

Volg Huisgenoot op Twitter.

Soek jy ‘n winskopie? Kry hierdie produk teen die beste prys. KLIK HIER


Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (0)


Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.