Ons dink: 3/5
Hul debuut-album, Sun in My Pocket, het van hulle bekende name in Suid-Afrika gemaak.
Daarom was die druk groot om hul sukses op te volg.
Die Chaplin-seuns het dié keer ’n effens ander klank gekies – dis steeds hip-hop vol elektroniese ritmes, maar die album klink ernstiger en minder vernuwend.
Hul aanhangers sal dol wees daaroor, maar dit sal waarskynlik nie vir hulle nuwes werf nie.
Volg Huisgenoot op Twitter.