CD: Let the Music Play, Sunette Bridges

E-pos
Print

Met haar eerste vollengte Engelse album bewys Sunette Bridges ná 10 jaar in die vermaakbedryf dat sy ’n veelsydige kunstenaar is.

Haar keuse van liedjies soos Girl without Love, Wanted en Broken Heart weerspieël haar eie lewensreis. Ek is dol oor haar weergawe van Pink se Get This Party Started en Andante, Andante.

Sit die musiek aan en dans asof niemand kyk nie.

Ons dink: 3/5



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (13)


  1. albert wapenaar
    2011/05/26 10:41:42
    hou so aan dis jou lewe jy lewe jou lewe reg hou so aan.
  2. Nadia
    2010/11/08 01:07:13 nm
    Ek ken nie vir Sunette persoonlik nie, lees maar net altyd wat sy op haar fb blad sê en ek moet sê ek kry glad nie die idee dat sy selfgesentreerd of eiegeregtig is nie. Inteendeel dink ek sy het glad nie 'n goot kop soos party van ons groot sangers in hierdie land nie.......ek sal nou nie name noem nie. Ek is oortuig daarvan dat, as ek môre aan haar deur klop sy my dadelik sal innooi vir 'n koppie tee, en 'n tydjie maak vir my. Dit is die gevoel wat ek kry as ek so na haar luister. En btw, haar nuutse cd is stunning verby. Julle kan gerus daarna luister as julle nog nie het nie.
  3. Joe Esterhuizen
    2010/08/05 02:43:41 nm
    Los haar privaat lewe uit! Sy het nog nooit sleg teenoor ander mense gepraat in die media of van die verhoog af ens. Is julle lewens so skoon en wonderlik? Kyk in die spieel!
    Laat God oordeel.....
  4. marlene
    2010/06/29 08:18:18 nm
    Marie, en Koos julle 2 weet nie waarvan julle praat. Sunette is n wonderlike vrou wat baie omgee vir haar medemense. Invite haar op facebook en julle 2 sal n nuwe deuntjie sing.
  5. Marié
    2010/04/23 12:12:25 nm
    Nee wat.Sunette se persepsie rondom menswees moet eers verander.Dan kry sy dalk baie meer aanhangers, maar met haar persepsie tans, stel ek nie eens belang om na haar musiek te luister nie.Wat nog te sê daarvan om 'n CD te koop.Sunette moet dalk besef daar is werklik ander mense ook op die aarde wat saakmaak en wie se gevoelens in ag geneem moet word, en nie net haar eie nie.So 'n selfgesentreerde, eiegeregtige mensie het ek nog nooit in my lewe teëgekom nie.
  6. Elizabeth
    2010/03/26 09:14:13
    Ek het Sunette se CD as 'n geskenk gekry en ek moet sê, EK HOU DAARVAN.
    Smaak verskil en almal is geregtig op sy eie mening. 'n Mens moet net onthou dat
    woorde baie seer kan maak.
  7. Kleintjie Trump
    2010/03/24 04:46:19 nm
    Sunette jou pa sou baie trots op jou gewees het. Jou geluk het gedraai en jy is en sing pragtig, maar met ouers soos Leonie en Bless kan dit nie anders wees nie. Gaan voort op jou wonderlike pad Mag God jou seen en wys vir SA dat jy die beste kan word Sterkte
  8. Michil
    2010/03/24 03:16:34 nm
    Ek was 'n baie goeie vriend van Bles en glo my hy sal baie trots op Sunette gewees het nie. Almal wat Bless geken het sal dogter en pa se sterk persoonlikheid raak sien

    NS

    Koos gaan ouetehuis toe waar jy die Briels kan luister en Alida hoe kan jy praat oor iemand wat jy nie ken, raak groot asb
  9. Ignaz Streicher
    2010/03/24 12:43:48 nm
    Gelukkig kan ons almal in die lewe nie van alles hou nie. Ek was in die bevoorregde posissie om die bekendstelling by te woon - en dit was Ongelooflik. Sunette was net Amazing! En dan - Sunette het die mooiste Being onder die Afrika son. Moet ons altyd sleg se? Sy leef nie in haar Pa se skadu nie maar in sy Lig... So ek glo nie sommer hy sal wil draai nie. Sunette is 'N pragtige mens. Ek gun haar net die heel beste. En se sommer so dankie vir haar being...vir dit was sy is. x
  10. Babs
    2010/03/24 09:44:12
    Cool
  11. koos
    2010/03/24 07:21:25
    ek hou glad nie van haar of haar musiek nie as haar pa weet maak sy draai hy vandag in sy graf om skaam jou sunette
  12. annette
    2010/03/23 05:45:33 nm
    pragtig,gee haar wat haar toekom,los die mens uit daar is niks fout met haar stem en liedjies nie.en sy is oragtig.go girl go,xxx
  13. ALIDA OPPERMAN
    2010/03/23 03:59:41 nm
    Eks glad nie mal oor haar as mens nie maar van haar liedjies is goed. Let wel van haar liedjies.