CD: Kate Bush - 50 Words for Snow

E-pos
Print

Ons dink: 4/5

Dit is dalk koud in Kate Bush se wêreld, maar dit is ver van bevrore.

Haar nuwe album is stilweg mooi. Stadige, eenvoudige klaviermelodieë bekoor en ontwikkel in iets simfonies en hipnoties.

Sewe lang liedjies met ’n sneeutema dwarrel om die delikate kern van haar stem en klavier. Die album is meesleurend, uitdagend en anders as enigiets wat jy al gehoor het.

Volg Huisgenoot op Twitter.

Soek jy ‘n winskopie? Kry hierdie produk teen die beste prys. KLIK HIER


Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (1)


Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.