CD: Josie Field -1984

E-pos
Print

Ons dink: 4/5

Al is Josie Field hoofsaaklik ’n folk-sanger, is daar ook tikkies soul, pop en jazz op haar nuwe album.

Josie sing haar eie liedjies pragtig met diep, betekenisvolle en soms poëtiese lirieke.

As jy behep is met Britney, hou verby, want jy sal nie Josie se ongelooflike vakmanskap snap nie.

As jy hou van sterk sang en aansteeklike deuntjies sonder sintetiseerders, luister na dié voorste plaaslike kunstenaar.

Volg Huisgenoot op Twitter. 

 

Luisger gerus na een van haar vroeër opnames.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (0)


Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.