CD: Jack Parow - Eksie Ou

E-pos
Print

Jack Parow lyk dalk verslons, maar hy’t sakke vol talent. Sy nuwe album, Eksie Ou, is dan ook “seksie korrek”.

Hy bewys weer Afrikaanse kletsrymery is ’n force, my bra!

’n Paar indrukwekkende tjomme klets saam: David Kramer (Biscuits & Biltong), Francois van Coke (Hard Partytjie Hou) en Die Heuwels Fantasties se Pierre Greeff (Welkom Terug).

Van die hoogtepunte op die album is Hosh Tokolosh, saam met Gazelle, en Afrikaans Is Dood. Die CD is rof en onbeskof, maar sy aanhangers sal dit bitter koel vind.

Volg Huisgenoot op Twitter.

Soek jy ‘n winskopie? Kry hierdie produk teen die beste prys. KLIK HIER


Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (0)


Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.