CD: Eclipse-klankbaan

E-pos
Print

Die klankbaan van die derde Twilight-rolprent is propvol broeiende, intense, angstige rock, maar darem in ’n effens mindere mate as op die klankbane van sy twee voorgangers.

Die 15 liedjies op Eclipse se klankbaan is ’n vloeiende mengsel van donkerder rock en indie-rock.

Ek is dol oor Metric se Eclipse, Muse se Neutron Star Collision, The Black Keys se Chop and Change, en Beck en Bat For Lashes se gesamentlike nommer Let’s Get Lost.

CD: Verskeie Kunstenaars, The Twilight Saga: Eclipse (Klankbaan)
Ons dink: 4/5




Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (35)


  1. Dinahlee
    2010/08/04 02:35:55 nm
    Ja want dit is lekker
  2. Rika Fourie
    2010/07/29 06:02:46 nm
    Fliek 2keer gaan kyk. Kan nie wag vir die volgende een nie.
  3. Petro
    2010/07/26 06:39:17 nm
    38 maar glo my na Twilight flieks en boeke voel ek weer 18, skrywer het regtig talent en def.regte akteurs en aktrises vir fliek gekies, Edward Cullen stunning...
  4. Neolene
    2010/07/15 12:36:57 nm
    Ek is mal oor al 3 die flieks. Oor die algemeen is ek baie lief vir fantasie flieks, maar Twilight en die ander 2 is die beste wat ek nog gesien het. Ek kyk dit ook oor en oor en kan nie genoeg kry nie. Is nou besig om die boeke te lees en ek geniet dit vreeslik. Moet sê "Edward" is Graad A.
  5. Zelda
    2010/07/14 08:32:10
    Ek self nie 'n vampire aanhanger nie, maar nadat my tiener sus my oorreed het om te kyk, kan ek waarlik se dis was great!!! Die outjies in die flieks nogal aantreklik hoor!!! Kan nie wag om die CD: Eclipse klankbaan te hoor nie!!!
  6. Heloise Stander
    2010/07/14 08:29:10
    Die groot voordeel van die flieks is dat daar nie eintlik bloed by betrokke is nie. Dis net spoed en stof. Pragtige flieks en sjoe Edward is darem oulik.
  7. Marlize janse van Rensburg
    2010/07/14 08:21:12
    Die movie was great beter as new moon. Om die fliek te kyk is asof jy in droomland is, met die hoop om jou geliefde ook te vind al is dit dan nou deur na die onmoonlike te kyk>>
  8. Annabelle
    2010/07/14 08:16:09
    My 13-jarige dogter mis geen Twilight-film nie. Ek sal gewis hierdie cd vir haar moet aanskaf. Self was ek nog nooit mal oor vampier-flieks nie. Maar ek kan nogal sien waaroor die opwinding gaan!
  9. Grizelle Roos
    2010/07/13 10:49:09 nm
    Ek is 26 jaar oud en baie gelukkig getroud met n wonderlike man,maar ek moet bieg. Die Edward vampire maak my maag ook draai en net vir n oomblik wens ek, ek is weer n tiener of eerder Bella. Ha ha.Ek wel nie meer n tiener nie, maar ek mal oor die Twilight saga.
  10. Alida Botha
    2010/07/13 10:40:24 nm
    Ek het die fliek so geniet, gevoel asof ek in n ander wereld was, deel van die vampires en die wolwe, was baie spyt toe die fliek klaar was, het weer 18 gevoel, en het dit baie lanklaas gevoel. Ek het die fyn humor baie geniet wat nie in die vorige flieks was nie, veral die humor tussen Jacob en Edward. En ek het so die tweestryd wat Bella voer aangevoel
  11. Megan
    2010/07/13 09:28:30 nm
    Great movie!
  12. Jessica Robertson
    2010/07/13 09:18:32 nm
    Shoe mense!!!! Dit was nou vir jou iets anders...kan ek se dat ons n Twilight 'club' by die werk begin het!!! Was absoluut mal oor al drie flieks!!! Het Twilight al 8 keer gekyk en New Moon 3 keer en was absoluut maar absoluut mal oor Eclipse!!!! Die boeke is n wenner mense!!! Go for it!!!!
  13. tanya
    2010/07/13 08:41:05 nm
    Al drie flieks in die twilight saga is vir my baiue goed.Daar is baie romans en ook dan dele waar daar spanning is al pas so goed in mekaar in. Ek dink nie daar kon beter akteurs/aktrises gekies gewees het vir die movies alles is so perfek.Dit is rtegtag iets wat mens kan aanbeveel
  14. Henriette
    2010/07/13 06:55:58 nm
    Ek is absoluut mal oor die twilight movies. Kan net nie genoeg daarvan kry nie! Wys net ware liefde kan enige iets oorwin...
  15. Linette Louw
    2010/07/13 06:26:41 nm
    'n Love story soos min....ek's mal daaroor!!!!
  16. Maud
    2010/07/13 04:42:55 nm
    NOg nie gesien nie maar is op ons lys
  17. Tanya Nagel
    2010/07/13 04:13:57 nm
    EK LOVVVVVVEEEEE ECLIPSE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
  18. Belinda Greyling
    2010/07/13 03:45:47 nm
    Fantastiese fliek!!!Almal van hulle is!
  19. Shaun
    2010/07/13 03:14:05 nm
    wens eka kan die movie gekyk het op DIE GROOT SKERMS want eka bly in ellisras en ons naaste movie his is so 300 km van ons af heheh ma die ane twee was goed so die een moet ook goed wees...
  20. Mirinda Steyn
    2010/07/13 03:13:16 nm
    Ek is mal oor die flieks, het self nou die dag op facebook gevra....ek wonder of daar nie iemand is met 'n ekstra hart nie want myne is gesteel toe ek die fliek Eclipse gekyk het.
  21. Yvette Lotter
    2010/07/13 03:11:33 nm
    Mal Mal Mal oor die flieks - ek en die kinders kyk die DVD's oor en oor en oor
  22. hannes
    2010/07/13 03:04:55 nm
    GR8Movie
  23. Marie Steyn
    2010/07/13 02:41:51 nm
    Het nog nooit na een van die prente gekyk nie of die boeke gelees nie as ek die kommentaar so lees van die jonger geslag klink dit vir my baie interesant. Sal graag wil gaan kyk en luister na die musiek. Musiek maak die lewe. Hoe vervelig sou dit nie wees as daar nie musiek was nie. My radio is dag en nag aan op RSG. Sal graag na Eclipse wil luister in geheel.
  24. Sheryllize Welmans
    2010/07/13 02:21:38 nm
    Totaal Maal hieroor.......TWILIGHT SAGA
  25. Tertia Condon
    2010/07/13 02:05:45 nm
    Fantasties! Kan nie wag vir volgende Rolprent!
  26. Juanita
    2010/07/13 01:46:53 nm
    Fantastiese movie
  27. MARIE JAMNECK
    2010/07/13 01:30:26 nm
    ek is nou nie juis een vir vampier movies nie , maar om saam met my tiener dogter te gaan en st sien hoe haar kniee lam word vir die bleek robert patterson maak dit die moeite werd en daai donker kop weerwolf is darrem nou ook glad nie lelik nie!!
  28. Leilani
    2010/07/13 01:24:38 nm
    Het nooit van vampire flieks gehou, want dis altyd dieselfde storie oor en oor, maar Twilight is great. Dis weer iets nuut en regtig boeiend.
  29. barbara fouche
    2010/07/13 12:08:00 nm
    ECLIPS
  30. suzette barbara els fouche
    2010/07/13 12:05:49 nm
    mees opwindende klankbaan en boeke om te lees aan al my fb vriende wat deel is van die werf geniet die dag
  31. Alida
    2010/07/13 11:46:04
    Ek dink die boeke en movies is uitstekend. Ek is gek daaroor
  32. Alet Greyling
    2010/07/13 11:45:21
    Wonderlikie fliek kan nie wag vir die laaste een (Ek het al al die boeke gelees)
  33. ciellie
    2010/07/13 10:26:55
    om 1 of ander rede kry mens weer na 3x smse wat se jou sleutelwoord is verkeerd en jy het verkeerde spasies ens.
  34. leatitia
    2010/07/13 10:17:44
    ek het nog nie gekyk nie,maar kan nie wag nie!!
  35. Lientjie Grobler
    2010/07/13 10:17:16
    O ek hounie vampire flieks,maar hierdie is voorwaar n treffer,dis so romanties,boeiend en liefdevol,ek love dit to bits!