CD: Demi Lovato - Unbroken

E-pos
Print

Ons dink: 3/5

Dit is Demi se derde ateljee-album en haar eerste sedert sy rehabilitasie ondergaan het.

Soos te wagte klink dit baie soos Disney-pop. Die lirieke en haar meer volwasse stem getuig wel van haar emosionele stryd.

Dis meestal pop, met R&B- en dansmusiek tussenin. Spits jou ore vir Skyscraper, Who’s That Boy saam met die electro-pop-sanger Dev, en All Night Long saam met Timbaland en Mary J. Blige.

Volg Huisgenoot op Twitter.

Soek jy ‘n winskopie? Kry hierdie produk teen die beste prys. KLIK HIER


Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (1)


  1. wonderland
    2012/02/16 08:07:30 nm
    Dit hang af van mens self wat hul met hul lewe kan maak of jy sucesvol gan we in wat jy doen die elbum is iets wonders vir suid afrika om so baie talentvolle mense te he om mee te luister

Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.