CD: Chris Botti - This is Chris Botti

E-pos
Print

Ons dink: 3/5

Die Amerikaanse trompetspeler se 13de album is ’n indrukwekkende prestasie vir iemand wat nie sing nie.

Soos die violis André Rieu is Botti slim genoeg om met verskeie sangers saam te span.

Ses van die snitte is spanpogings, waarvan die beste If I Ever Lose My Faith in You saam met Sting en I’ve Got You Under My Skin saam met Katharine McPhee is.

Hy speel ook nommers soos Hallelujah en When I Fall In Love puik.

Volg Huisgenoot op Twitter.

Soek jy ‘n winskopie? Kry hierdie produk teen die beste prys. KLIK HIER


Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (0)


Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.