CD: Celtic Woman, Songs from the Heart

Die vyfde album van die Ierse groep Celtic Woman is ’n betowering van suiwer vrouestemme, veral die tradisionele Gaeliese liedjies, Níl Sé’n Lá en Non C’è Piùn.

Wat die CD laat werk, is die eg Ierse klanke wat sterk deurkom op elke liedjie, selfs die eg Amerikaanses soos You’ll Be in My Heart uit die Disney-fliek Tarzan.

CD: Songs from the Heart
Kunstenaar: Celtic Woman
Wat ons dink: 4/5



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (0)


Jou naam: Jou e-posadres:

Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou. Built by Blueworld Communities