CD: Cathy & David Guetta - F*** me I'm famous, Ibiza Mix 2011

E-pos
Print

Ons dink: 3/5

Die Franse house-platejoggie David Guetta wys weer sy slag met dié CD vol groot treffers.

Dis die nuutste in ’n reeks wat gegrond is op die F*** Me I’m Famous-aande, wat David en sy vrou, Cathy, in 2006 begin het.

Die musiek is net so witwarm soos die CD-omslag en spog met hervermengings van snitte deur kunstenaars soos Snoop Dogg en Chris Brown.

Volg Huisgenoot op Twitter.

Soek jy ‘n winskopie? Kry hierdie produk teen die beste prys. KLIK HIER


Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (0)


Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.