CD: Animal by Ke$ha

Die resensente is nou wel verdeeld oor Ke$ha se debuut, Animal, maar die album met sy opgewekte snitte is na my mening ’n vars briesie.

Sy klink ’n bietjie soos ’n samevoeging van Rihanna, Kelly Clarkson, Avril Lavigne en Pink en kombineer invloede van pop, elektro, rap en rock. Ek is dol oor al die liedjies, maar Tik Tok, Blah Blah Blah en die bonussnit, VIP, sal jou boei. Dis vuurwarm!

Wat ons dink: 4/5



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (0)


Jou naam: Jou e-posadres:

Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou. Built by Blueworld Communities