Britney Spears – The Singles Collection

Sy is op ’n wêreldtoer, daarom is haar jongste album ’n versameling van haar beste liedjies met net een nuwe nommer, 3. In die lig van die seksuele aard van haar musiek, is dit geen verrassing dat dit oor ’n seksdriehoek gaan nie. Op die album is alles – van die Britney van ouds tot nuwer treffers.

Op die internet
- www.britneyspears.com
- Facebook-groep
- Twitter

Wat dink jy van hierdie CD? Gee jou opinie in die kommentaarveld hieronder.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (2)


  1. pop
    2010/02/05 12:09:03 nm
    Sy het wel haar ups and downs gehad, maar met die nuwe cd sal mens dit nie eers weet nie! sy rock!
  2. Jasper
    2010/01/29 02:59:39 nm
    Haar nuut musiek "3" is fantasie en voel so goed om te dans. Sy kan doen alles wat sy doen. Sy is die nommer 1!
Jou naam: Jou e-posadres:

Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou. Built by Blueworld Communities