2012 MK-benoemings bekend

E-pos
Print

2012 MK-benoemings is uit

As jy op 23 Maart jou gunsteling-musieksterre die eerste plek op die wenrostrum wil sien inneem, moet jy hier lees:

Die benoemings vir die MK-toekennings is gisteraand op MK (kanaal 324) bekend gemaak en jy het tot 1 Maart om vir jou gunsteling te stem.

Beste Video:

Jack Parow – Tussen Stasies
Locnville – Stars Above You
Die Heuwels Fantasties ft. Inge Beckmann – Modus Operandi
Spoek Mathambo – Control
Winterstasie – Los My

Beste Nuweling:

Bittereinder – Ware Verhaal
Shadowclub – Guns n Money
Moses Metro Man – Huigelaar
The Greame Watkins Project – Music Affair
Mr Cat & The Jackal – The Devil Always Wants To Dance

Beste Groep:

Van Coke Kartel – Ondier Kom
Shadowclub – Good Morning Killer
Zebra & Giraffe – Undo These Lies
Die Heuwels Fantasties – Buitenste Ruim
Bittereinder ft. Tim Beumers – Slechte Mensen
aKING – Catch Alight

Beste Internasionale Treffer:

Mumford & Sons – Little Lion Man
Adele – Rolling In The Deep
LMFAO – Party Rock Anthem
Maroon 5 – Moves Like Jagger
Foo Fighters – Walk

Beste SFX/Animasie:

aKING – Catch Alight
Goldfish – We Come Together
Mr. Cat & The Jackal – Bad Man Comin
Die Heuwels Fantasties ft. Inge Beckman– Modus Operandi
Van Coke Kartel – Ondier Kom

Beste Rock:

Knave – Hollow Chamber
Van Coke Kartel – Vir Almal
Taxi Violence – Head Or Tails
Shadowclub – Guns n Money
Dead Alphabet – Eat You Alive

Beste Indie:

Ashtray Electric ft. Gazelle – Release
Yesterday’s Pupil – Too Tired To Disco
Dance, You’re On Fire – Boxes Of Tigers
The LA Els – Soulkiller
Wrestlerish – Bodies Of Water

Beste Hipster:

Fulka – Dancing In Our Darkest Days
Holiday Murray – Jirrey
Fire Through The Window – Lonely Hearts
Jack Parow – Byelville
Sedge Warbler – Paranormal Ox Man

Beste Dans:

PH Fat – The Big Five
Gazelle ft. Teba – Chic Afrique
Goodluck – Hop On Hop Off
Sedge Warbler – Paranormal Ox Man
Jax Panik – Get Up

Beste Radiotreffer:

Kovsie FM – aKING / Catch Alight
Puk FM – Moses Metro Man / Huigelaar
Jacaranda FM – Elvis Blue / Lighthouse
MFM – Jax Panik / Dinosaur
Tuks FM – KONGOS / I’m Only Joking

Stem vir jou wenkeuse op die MK-webwerf of op MK se Facebookbladsy. Stemme sluit om 12:00 op 1 Maart.

Volg Huisgenoot op Twitter. 



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (1)


  1. mareline
    2012/01/22 01:08:50 nm
    Hulle lyk hot!!!*

Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.