Volkswagen Jetta 1,6 TDI Comfortline

E-pos
Print

Die Volkswagen Jetta is ’n gewilde keuse vir Suid-Afrikaners wat ’n betroubare passasiersmotor soek en die jongste geslag stel nie teleur nie.

Soos te wagte is die nuwe Jetta groter en beter as tevore. Verder is die bougehalte goed, maar dit is veral die keurige binneruim wat die Jetta bo sy mededingers laat uittroon.

Die 1,6 L-TDI-enjin is ’n gewillige kragbron met uitstekende brandstofverbruik.

Prys R259 900
Enjin 1,6 L-viersilinder-turbodiesel, 77 kW, 250 Nm
Verrigting
0-100 km/h in 11,7 sek., topsnelheid 190 km/h; 5,3 L/100 km
Ons dink: 4/5

Volg Huisgenoot op Twitter.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (1)


Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.