In 1996 het Volkswagen Suid-Afrikaners aan die Polo Classic-sedan bekendgestel en sedertdien het dit een van die mees geliefde motors hier geword.
Die derde generasie van die gewilde Polo se kattebakweergawe gaan gewis weer ’n wenner wees.
Jan en alleman sal hou van die konserwatiewe voorkoms; die binneruim is ’n toonbeeld van gehalte en die bagasieruim is boonop tamaai.
PRYS R195 000
ENJIN 1,6 L-viersilinder-petrol; 77 kW, 155 Nm
VERRIGTING 0-100 km/h in 11,1 sek., topsnelheid 190 km/h; 6,0 L/100 km
Volg Huisgenoot op Twitter.