Toyota herroep motors in SA

  •  
  • 2
     Hou van
  •  
  • 0
     Hou nie van nie

Suid-Afrikaanse motoreienaars gaan ook geraak word deur Toyota se onlangse besluit om sekere motors te herroep weens foutiewe versnellers en vloermatte.

Toyota hetamptelik aangekondig dat sekere motors nou in talle lande, wat Suid-Afrika insluit, herroep sal word.
 
Dié Japanese motorvervaardiger het dadelik in die Amerikaanse motormark gesteier met die aanvanklike aankondiging dat motors herroep gaan word en verkope het tot die laagste vlak in 'n dekade gedaal.

Plaaslike eienaars van die RAV4, Corolla Auris en Verso modelle kan moontlik deur dié aankondiging geraak word.

Vir meer inligting hieroor, besoek Wheels24.


Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (1)


  1. PG

    Alta Middleton20 days ago

    Ek het baie belang gestel om 'n RAV4 te koop, maar is nou skrikkerig!
Bladsy 1 van 1


Jou naam: Jou e-posadres:
  1. PG

Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou. Built by Blueworld Communities