Hyundai i10 1,2 GLS-outomaties

E-pos
Print

Daar is deesdae amper ’n ooraanbod van goedkoper klein motortjies wat dit moeilik maak om die regte een te kies.

Vervaardigers wil dus uitstaan en daarmee is Hyundai goed – veral wat waarde vir geld betref. Hyundai se i10 spog met ’n varser voorkoms en trek veral aandag.

Die motortjie is goed gebou en nogal rats op die pad. Die outomatiese model is regtig aangenaam om te bestuur.

PRYS R119 900
ENJIN 1,2 L-viersilinder-petrol; 50 kW, 99 Nm
VERRIGTING 0-100 km/h in 13,8 sek., topsnelheid 160 km/h; 4,8 L/100 km

Volg Huisgenoot op Twitter.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (0)


Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.