Hyundai Accent 1,6 GLS

E-pos
Print

Hyundai verdien ’n klop op die skouer vir sy poging om waarde-vir-geld-produkte te lewer. Die nuwe Accent bewys dit weer.

Tog beteken Hyundai se resep allermins sy motors voel goedkoop; die Accent voel eintlik duurder en luukser as wat jy verwag van ’n motor in sy prysklas.

Dis regtig mooi en lyk nie soos net nog ’n vervelige, basiese model nie. Die binne-afwerking is ook van goeie gehalte.

Prys R164 900
Enjin 1,6 L-viersilinder-petrol; 91 kW, 156 Nm
Verrigting 0-100 km/h in 10,2 sek., topsnelheid 190 km/h; 6,1 L/100 km
Ons dink: 4/5

Volg Huisgenoot op Twitter.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (0)


Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.